Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Die hark

Stanley Cierenberg Poësie 2024-01-24

"Die haasbekkie-spoortjies van die hark lê netjies in
Sirkels al op die werf, verby die hoenderhok tot onder die
Ou eikeboom."

"birdsmoke": ’n gedig

Breyten Breytenbach Poësie 2024-01-17

Met hierdie gedig lewer Breyten Breytenbach kommentaar op ’n onlangse gedig deur Benno Barnard op LitNet, soos ook vertaal deur Daniel Hugo.

Sigaret

JC De Jongh Poësie 2024-01-17

"Na al die jare is jy ’n noodsaaklike euwel vir my
geslagte en geslagte onthou jou
Sommige met wrewel, ander met verlangende nostalgie"

Rylopers

Johan van der Merwe Poësie 2024-01-17

"Ons is rylopers na môre
na oormôre en verder,
iewers vorentoe die skeiding"

Protection needed

Ena de Kock New writing 2024-01-17

"Somewhere a mother lifts
a hand to shade her eyes to look and
look again

down the long dusty street
for a son that will never
arrive again."

Jakhals II: Sending Moeder Aarde

Corlietha Swart Fiksiekompetisies 2024-01-17

"Dit was net hel om met julle nuwe geld maandeliks te probeer betaal, maar daarmee het Loeloeraai se agterkleinseun my digitaal gehelp – die jongspan in die ruimte ken al die nuwerwetse tegnologie."

Hawe vi’ dié wat opstaan uit die dood

Yuwinn Kraukamp Fiksiekompetisies 2024-01-17

"Vir ’n kunsmatig-intelligente entiteit wat geprogrammeer is om byna alles te voorspel, het die konsep van verrassing soos ’n klein vonkie towerkuns gevoel in ’n andersins data-gedrewe wêreld."

Vogelgedichten / Voëlgedigte deur Benno Barnard, vertaal deur Daniel Hugo

Benno Barnard, Daniel Hugo Poësie 2024-01-15

Hierdie gedigte is nog nooit voorheen gepubliseer nie. Dis Benno Barnard se eie werk en verskyn met sy toestemming. Daniel Hugo het die gedigte vertaal en sy vertalings verskyn ook met Barnard se toestemming op LitNet.

Jesus red my

Johan van der Merwe Poësie 2024-01-11

"sodat ek weet
om nooit te vergeet,
Jesus red my
eintlik van myself."

Om ’n klip af te sluk

Melt Botes Fiksie 2024-01-11

"Dawid skakel die bedlamp af. In die donker van sy woonstelkamer is die steen ’n swart gat tussen sy vingers. Hulle sê ’n swartgat is ’n ster wat gesterf het. Aan die einde van ’n ster se lewe raak sy massa so geweldig groot dat dit uiteindelik in homself inval en inkrimp tot ’n klein swart gat, soos groot soos die palm van sy hand, so groot soos die steen."

Neerstortende blaar

Neville Pedro Poësie 2024-01-11

"Dit laat my dink
uit watter boomfamilie se stam is jou hut gekerf"

AC/DC

JC De Jongh Poësie 2024-01-11

"Ek sit knusgeborge in die kakofoniese ekstase
Daar is ’n soet metaalsmaak in my mond
amper soos ’n wine gum"

Salvator ex machina | Wetenskapfiksiekompetisie

Jan Schaafsma Fiksiekompetisies 2023-12-21

"Dinge raak doodernstig en gans te militaristies na sy sin. Hulle’t hom selfs ’n MX404 in die hande gestop en gewys uit watter kant die straal kom, bid jou aan!"

Martelaar | Wetenskapfiksiekompetisie

Hendrik du Plessis Fiksiekompetisies 2023-12-21

"Die oomblik toe ek die Elohimkodeks kraak, het alles weer eens verander. As hierdie inligting geskut word, sal daar nooit weer vrede wees nie."

Liefde in die lug | Wetenskapfiksiekompetisie

Anna-Marie Groenewald Fiksiekompetisies 2023-12-21

"Haar toekoms is veronderstel om op Venus te wees – die planeet van die vroue, van die liefde en die skoonheid."

Kaalvoet

Ena de Kock Poësie 2023-12-21

"Val in hierdie wêreld in en woel
jou kaal klein tone in die rooi
grond in en hardloop oor die kielie
van die dounat gras"

Gister en vandag

Catherine Janse van Rensburg Poësie 2023-12-21

"Ek knip die nuwe lap
Ryg die gare
Steek die naald dieper
Stik die blom en die blare"

Taaljuweel

JC De Jongh Poësie 2023-12-21

"My kosbare taal, juweeltaal
My geboortewêreld se Afrikaans"

Ons dans as sy sing

Johan van der Merwe Poësie 2023-12-21

"sy is woorde wat skuil
in vreugde as ons sing
sy is inspirasie wat ons gee
want
sy is woorde –"

’n Ander land | Wetenskapfiksiekompetisie

Sidney Gilroy Fiksiekompetisies 2023-12-14

"Hy was op die plaas toe die eerste bomme val. Dit was laataand."

Top