Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Sammy

Karin Walker Fiksie 2024-08-15

"She opens her eyes to a world without words for the pain and anguish that streams from her inner being into the emptiness that once was Sammy."

Die bedelaar

Chris Spies Fiksie 2024-08-07

"Ek was in die motor op pad van die stad af toe ek hoor sy is in ’n hospitaal in Athlone, naby aan waar ek toe gery het. In die hospitaalkafeteria koop ek twee polfyntjies en twee vrugtesappe om dit saam te geniet. Toe ek in haar saal kom, besef ek hier’s ’n groot probleem. Daar is ses pasiënte in die saal en ek het net twee miserabele muffins."

Sirkelspore

Loretta Szikra Poësie 2024-08-07

"óm die donker gat
wat hulself gegrawe het
met nieherwinbare mag"

Pink suitcase

Karin Walker New writing 2024-08-07

"when I walk out of the door
my pink suitcase rattling behind
on broken wheels I thought you would fix"

Wie weet waar

T'Keyah Peter Poësie 2024-08-07

"Soos innie stories,
wag almal vir die 'happy ending' ..."

Somer se laaste sug

Susanne Pretorius Poësie 2024-08-01

"maar onthou my in die oggendroos
delikaat en broos
’n lieflike geur wat sloer"

Sonnet vir ou Platpoot

Chris Botha Poësie 2024-08-01

"natuurlik het hy geen geldige rede
niemand is verhewe bo die lewe se geneuk"

My drome

Johan van der Merwe Poësie 2024-08-01

"om net te weet
ek is bevry
van my"

Skemer in Kartoem

Loretta Szikra Poësie 2024-08-01

"terwyl die Nyl die skemerson soen
as gebroke drome die vreemde inseil
waar magsiek monsters harteloos roem
in verskroeide strate van Kartoem"

Verraad

Fanie de Villiers Poësie 2024-08-01

"want jy laat jou lammers tussen jakkalse wei"

die uninstalled liefde

Preston Mouritz Poësie 2024-07-25

"ma, ek’s moeg
kom tog 
tel tog net die phone op"

Kastele in die lug

Johan van der Merwe Poësie 2024-07-25

"drome is nie werklikheid nie
slegs jou kastele
in die lug
as jy dit vergeet
kom jy dalk nooit terug."

Boomgedig

Celesté Fritze Poësie 2024-07-25

"Van die eerste lettergreep af plant ek bome.
Op vier‑en‑sestig wil ek nog een plant"

Nog

Michelle van Graan Poësie 2024-07-25

"In die middel van die kruisvuur –
aan beide kante van die grens –
bloei nóg ’n moederhart"

Onder die Suiderkruis

Susanne Pretorius Poësie 2024-07-25

"Op 17 het jy jou oproep papiere ontvang
op 18 by die treinstasie gestaan
skaars 19 toe is julle ontplooi
onseremonieel na die oorlogstafel genooi"

Digterskap

Marius Nigrini Poësie 2024-07-18

"daar is somer én winter in herinnering
óók herfs én lente in elke digterskap"

Jou liefde smaak na rooi muskadel

Loretta Szikra Poësie 2024-07-18

"jou liefde smaak na pienk zinfandel
en jou hart is opreg – soos egte konjak."

Vivarium

Jacques Boshoff Poësie 2024-07-18

"op die hoek van langestraat
is daar ’n boom, groen en pers,
die blare val en sy swenk
verby, links en regs"

Swirlkous

Shane Heynes Poësie 2024-07-18

"Besides,
Sy ken die nuutste en oulikste vloekwoorde
Swirlkous is nie ’n vrou met wie jy wil mors nie"

Ver weeskind

Johan van der Merwe Poësie 2024-07-18

"toe ek baie alleen was
hier tussen woorde
tussen wrede mense
toe sy vir my lig gegee het."

Top