
Foto: Canva
Legkaarte
Die byna uitgebrande
gordyne
skeur ek uit die vensters
op soek na antwoorde
en ’n verhaal vou voor my oop
sin vir sin op ’n papier
wat ek vind in ’n
verbleikte blou koevert.
Foto: Canva
Legkaarte
Die byna uitgebrande
gordyne
skeur ek uit die vensters
op soek na antwoorde
en ’n verhaal vou voor my oop
sin vir sin op ’n papier
wat ek vind in ’n
verbleikte blou koevert.