En as die pen

  • 0

Foto: Canva

En as die pen

En as die pen
dom in my hand lê
donse waar drome kon dreun
sal ek verlang na die jeuk en krap
my verbeel
die woorde klap in hul vlug
vry

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top