C-Son

Carina Steenekamp (PhD) is ’n deeltydse dosent vir Frans aan die Universiteit van Pretoria (UP). Haar navorsingsbelangstelling sluit vergelykende letterkunde (veral tussen Suid-Afrikaanse en Frankofoon tekste) en literêre teorie in. Sy is veral geïnteresseerd in postkritiese teorie.

Hierdie is nie ’n gedig nie

C-Son Poësie 2024-02-28

"Hierdie is nie ’n gedig nie
dis ’n loflied; dis ’n sug
dis ’n rym wat ek kinderlik gee aan die
asem uit die lug."

En as die pen

C-Son Poësie 2024-02-21

"En as die pen
dom in my hand lê
donse waar drome kon dreun"

Woord

C-Son Poësie 2023-06-01

"en as ek later wegloop
al druppender drup,
verlang ek na jou lettergrepe
deur my lyf"

Die son is ’n sekel

C-Son Poësie 2023-05-11

"’n Lugleegte die kern van die gloed
maar soekend, migrerend soet
’n wordende kosmos
’n c-son in my hand"

Top