Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Omega | Wetenskapfiksiekompetisie

Nini Bennett-Moll Fiksiekompetisies 2023-11-09

"Ek gaan alle vlees met lewensasem in laat wegsterwe op die planeet, maar Ek gaan julle begenadig en uitspaar. Bou ’n vuurpyl volgens my voorskrifte: Ek sal my sagtewareprogram, Omega, aktiveer en jou van alle inligting voorsien. Die kodenaam is #PeterSchilling."

Die laaste diamant | Wetenskapfiksiekompetisie

Madeleine Venter Fiksiekompetisies 2023-11-09

"Hulle sal sy lewe red. Dis in hulle DNS in verweef – saam met al die tegnologiese wonders en supergene wat hulle so te sê onsterflik maak. Die rede vir hulle bestaan is om die mensdom van totale uitwissing te red. Of altans, so word daar gesê."

Onder die hoesstroop

Jacques Boshoff Poësie 2023-11-09

"Die lewe is net bloot
die dood in remissie."

Jonk is

Willem de Swyger Poësie 2023-11-09

"tot jy jonk is
ongeskonde
soos maanlig
soos ’n kind"

As gister so uitspoel

Johan van der Merwe Poësie 2023-11-09

"toe ons verlore was
op die oop rowwe see
in ’n baie klein bakkie
wat gelek het met een riem"

Die grootste skrik

Christo Meyer Poësie 2023-11-09

"Ek het aandagtig geluister
hoe hy sy hart uitstort
In ’n stadium het ek
so kwaad geword ..."

LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 mentor feedback | Kwanele Nyembe’s review of Around the fire

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-11-08

Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Kwanele Nyembe’s theatre review.

LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 mentor feedback | Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-11-08

Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Alberto Smit’s theatre review.

LitNet | STAND theatre review workshop 2023 mentor feedback | Klara van Rooyen’s review of Droomkraan-kronieke

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-11-08

Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Klara van Rooyen’s theatre review.

LitNet | STAND theatre review workshop 2023 mentor feedback | Ignus Rademeyer’s review of Monsters

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-11-08

Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Ignus Rademeyer’s theatre review.

LitNet | STAND theatre review workshop 2023 mentor feedback | Jane Mpholo’s review of Ijoloba: The prophecy

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-11-08

Here is the first round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the first version of Jane Mpholo’s theatre review.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: The promise geresenseer deur Olga Leonard

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Olga Leonard se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Tsekmate, geresenseer deur Paul Kammies

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Paul Kammies se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Hoerkind, geresenseer deur Cathy Hugo | LitNet STAND-teaterresensieslypskool 2023

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Cathy Hugo se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Boesak, geresenseer deur Candice Jantjies

Wayne Muller, Jean Meiring Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Jean Meiring reageer op die eerste weergawe van Candice Jantjies se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Die ontelbare 48, geresenseer deur Jeani Heyns

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Jeani Heyns se resensie.

Highway to hell

Kenan Davids Poësie 2023-11-02

"Hy gee my ’n suit,
maar ek is nie by dit nie.
Ek gat somme in my sweetpak."

Eerste liefde

Janica Flink Poësie 2023-11-02

"My hart skip ’n beat
jou stem in my kop 
is op repeat."

Universiteit

Shirley Retief Poësie 2023-11-02

"terwyl ons agter blink glas
gierig ons hande opsteek
want ons
(die uitverkorenes)
ons ken die antwoorde"

Het jy?

Michelle van Graan Poësie 2023-11-02

"het jy toe jou pot van goud
kon vind, my lief?
het jy jou elke wens gekry?
jy hét immers elke golf gery."

Top