Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Die vrou by nommer 11
2023-10-27"Twee mans het uitgeklim
en aan die deur
van die musikale vrou
by nommer 11 gaan klop"
'n Deel van jou het vas bly steek
2023-10-27"sal die stemme
van water
van wind
jou vind
en veilig
huis toe lei"
Helaas ... die reënboogwaas!
2023-10-27"om die vure dood te slaan
en toekyk hoe hulle erfreg
in ’n reënboogwaas vergaan."
LitNet | STAND: Teaterresensie van Tsekmate (weergawe 1)
2023-10-25"Op papie’ issi storie van ses gevangenes intriguing, die typa storie wat jy sal dink isse drama type. Ongelukkig, issie vehaal nie so eenvoudig’ie – die question van vryheid, die notions van wat normaal is, die strategy van survival, alles is inni microcosm vanni tronk geplace." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Ontelbare 48 (weergawe 1)
2023-10-25"In ’n tyd waarin die relevansie van teater soms vraagtekens trek, bied Die ontelbare ’n verfrissende alternatief." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Boesak (weergawe 1)
2023-10-25"Dit staan kunstenaars vry om die kritiek te gebruik om hul werk te verbeter, maar om tweespraak te maak, wil ek sê dit is húl plig teenoor die teaterganger om sonder sentimentaliteit – soos die resensent ook maar moet doen – te gaan besin en juis dit te doen." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van The promise (weergawe 1)
2023-10-25"Salome se swye word byna die hardste stem op die verhoog. In haar alomteenwoordigheid lê die konstante herinnering van gebroke beloftes." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Theatre review of Around the fire (version 1)
2023-10-25"The church scene in Around the fire takes the issue of femicide and displays comically to the audience how South Africans have become desensitised to femicide." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Theatre review of Droomkraan-kronieke (version 1)
2023-10-25"The use of puppetry introduces an ancient elemental magic that captures the folklore and imbedded oral storytelling of its Karoo people." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Theatre review of Ijoloba: The prophecy (version 1)
2023-10-25"This immersive theatre experience was nothing short of extraordinary, paying meticulous attention to detail while honouring the authenticity of South African stories. It was an experience that transcended conventional theatre, immersing us in the world of amaDongwe." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Theatre review of Monsters (version 1)
2023-10-25"The core of Monster lies in its narrative structure, a mosaic of tragedy, complicity and moral ambiguity. The clever integration of all parts within the theatre space and the unconventional approach to storytelling set Monsters apart from the other productions at the Woordfees that deal with violence and tragedy."| This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 1)
2023-10-25"Herman noem sy seer en verwerping wat hy as kind ervaar het sy 'oerwond'. ’n Oerwond waarmee hy net nie vrede kan maak nie en wat oor sy skouers bly hang soos ’n swart jas." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Theatre review of Jessie, die man en die maan (version 1)
2023-10-25"There is no working actor more physically capable than Carlo Daniels. You can’t help but admire his technique as he moves (light on his feet) for an hour straight without the audience losing a single word." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
Wederkoms
2023-10-19"dit is dekades later
en ek sien my pa nog soms in drome
maar onvolledig
want tyd is ’n besem wat die onthou
wreed en sonder ophou
wegvee"
Ek het alles prysgegee
2023-10-19"maar die skoonheid
van die lug se blou
van die lente se groen
spook steeds by my"
Vanselfsprekend
2023-10-19"die klein dingetjies
en edelaardige dade
waarvan ons die waarde
so graag onderskat"
Lente in die Noord-Kaap
2023-10-19"As U voete saggies
oor klein-klein grassies loop,
hoor clivia en kalossie,
en kelk ’n aron vlamwit oop."
Jy is my seun
2023-10-12"Maar deur al jou geraas en onbeteueldheid
Roer jy steeds my hart, want jy is my seun.
O ja, jy is my lieflingseun"
