Grootwordjare

  • 0

Foto: Canva

Grootwordjare

My grootwordjare
op plase en plotte
Westekante van dorpe
skamel geklee, stil in
dop weggekruip

Verkies om alleen te wees
met ’n boek as metgesel
verwonder oor die grootmenswêreld
rondom my se gang
waar dit uiteindelik end.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top