Wêreldskrake

  • 0

Foto: Canva

Wêreldskrake

Smorens tot sawens
verlustig in verdriet
Skuil by die baas
die sorg vir krediet

Tuis is die liggaam
Gedagtes loop die myl
Die mens is die wind
Hy kom en verskeur jou seil

Vriende, familie loop voor
Sing jy nog ooit in die koor
Nuuskierigheid breek deur die muur
Vra hulle

Waarmee is jou siel versier

Vernietig word jou idees
deur die mens se wil en gees

Waarmee word die kraak gevul

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top