Chadwin Verwey

Chadwin Verwey woon in die pragtige plattelandse dorpie, Swellendam. Hy studeer tans Onderwys en is werksaam by Laerskool Swellendam. Tale was nog altyd een van sy passies Sy Afrikaanse onderwyser het 'n groot rol in sy lewe gespeel en hom geïnspireer as hy klas gegee het, en so het hy die wonders van Afrikaans ontdek. Sy gedigte handel oor alledaagse gebeure asook emosionele ervaringe.

Wêreldskrake

Chadwin Verwey Poësie 2023-11-30

"Vriende, familie loop voor
Sing jy nog ooit in die koor
Nuuskierigheid breek deur die muur
Vra hulle
Waarmee is jou siel versier"

Top