Dit staan mos geskrywe

  • 2

Foto: Canva

Dit staan mos geskrywe

Dit staan mos geskrywe.
Ons sal nie almal slaap
maar sal verander.
In ’n oogwink.
Hoe sien ek uit daarna
’n Liggaam sonder skete, foute of vlekke.
Ons weer saam
op onbekende plekke
van vrede en vreugde
Vergete is die hede en verlede.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top