Daniel Manchest

Daniel is in Athlone op die Kaapse Vlakte gebore. Hy is die jongste van sewe kinders en het sy primêre skoolloopbaan by Athlone North Primêre skool voltooi, waarna hy Spes Bona SSS bygewoon het. Na skool was hy gelukkig om gekeur te word om by die SA Lugmag aan te sluit. Na 14 jaar in die Lugmag het hy besluit om in die privaatsektor te gaan werk, waar hy nog steeds werksaam is. Daniel is tans ʼn tegniese aankoper in die skeepsbou-sektor en het so tussendeur ʼn gemeenskapsjoernalistiek-sertifikaat deur UNISA verwerf. Hy hou van sport en tuinmaak en is ʼn groot Stormers- en Springbok-ondersteuner. Hy volg ook Manchester United se vordering (en pyne) noukeurig. 

My taal

Daniel Manchest Poësie 2025-07-03

"Die taal is myne en joune.
Ook dié van boemelaars, engele en gode.
Ma, pa en oupa s’n.
Ouma, uncle en antie oek."

A mother awaits

Daniel Manchest New writing 2025-06-12

"Let Your spirit nourish.
Add courage to the mother’s womb.
Let Your peace dispel the fear
And grow into love so dear."

In the stillness of my mind

Daniel Manchest New writing 2025-06-05

"I can hear the choir sing
While I’m dressed in Sunday best.
To say my last goodbye"

Dit staan mos geskrywe

Daniel Manchest Poësie 2024-01-24

"Hoe sien ek uit daarna
’n Liggaam sonder skete, foute of vlekke."

Stormwind

Daniel Manchest Poësie 2019-11-21

“Ek ruik die reën in die stof
Ek hoor die donderslag”

Sabbat

Daniel Manchest Poësie 2018-10-18

"Vroom gesigte en sagte glimlagte.
Amper klaar
Ons was mos vergewe."

Blinde geloof

Daniel Manchest Poësie 2018-10-18

"Jou naaste sal jy lief het.
Die goewerment is altyd reg."

Top