Ek ruik die reën in die stof
Ek hoor die donderslag.
Die bliksemstraal
Rukwind
Dwarrelwind, stormwind.
Sterk omhelsing.
Pluk, ruk
Druk, ontwortel.
En dan, stil
Weg, verby.
0Ek ruik die reën in die stof
Ek hoor die donderslag.
Die bliksemstraal
Rukwind
Dwarrelwind, stormwind.
Sterk omhelsing.
Pluk, ruk
Druk, ontwortel.
En dan, stil
Weg, verby.
0