Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Antie Bella
2018-08-07"Antie Bella ratel al jare in die kombuis
klinkende metale en luidende simbale
haar skottelgoedorkes"
Vulkaaneiland
2018-08-02"Snags lê die eie lande nou verskeur,
die vure en die sterre het verskuif:
soms bly ons iewers bymekaar
en iewers bly ons skepe vaar."
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings IV
2018-08-01Hier verskyn die vierde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is. Die kompetisie is nou gesluit en die kortlys sal binnekort aangekondig word.
Hoverfly
2018-07-26"Apparently in DRC they say:
when people clap for you,
take flight –
for you are a fly;
claps can end your life."
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings III
2018-07-26Hier verskyn die derde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.
Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers: inligting en inskrywingsvorm
2018-07-25Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA Uitgewers, bied van Donderdag 6 September tot Saterdag 8 September 2018 ’n slypskool in die skryf van romantiese fiksie aan. Nog inligting en die inskrywingsvorm is hier beskikbaar.
Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 1)
2018-07-25"Toe antwoortie die spieël: 'My koningin, djy is baie mooi, ek liegie, maa Sneeuwit is baie mooier as djy.'"
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings II
2018-07-23Hier verskyn die tweede lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.
Krotoa
2018-07-20"Onthou my, want julle ken my en leer my kinders van môre hoe om hul spoke dood te lewe."
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings
2018-07-19Hier verskyn die eerste inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.
Onderdrukking
2018-07-19"Nou staan hulle bal-en-klou-stoele in my huis
’n erfstuk van die twee en ek sien Oupa se
gebalde mond en Ouma se klou aan haar belofte."
Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 2)
2018-07-18"Dis toe die Gies vannie Jirre vi Simson stêk gemakkit dat hy die leeu met sy hanne uitmekaa geskeerit ampe soes dit ’n jong bokkie was."
Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 1)
2018-07-18"Die vrou het geboorte gegie an ’n seun en sy naam was gegie Simson. Hy’t opgegroei ennie Jirre het hom gesieën, ennie Gies vannie Jirre het beginte wakke raak binne in hom en hom beginte lei ..."
Inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag
2018-07-12Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2018 om 16:00.
