Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Hester se Skattebolletjie

Abraham Brits Fiksie 2018-04-06

"Die weke het maande geword en die klein duifie is nie meer klein nie en heet nou Skattebolletjie. Hy ry doodluiters op Hester se skouer, net waar sy haar draai maak."

Nessun dorma

Benni Barker Fiksie 2018-04-06

"Cleo kyk met naguilpupille na haar, haar blou oë groot en wyd in die nag. Sy slaap nie haar katslaap nie. Sy is te bewus van die foltering van gelaaide emosie in die kamer."

Die sonde van die kinders

Dawid de Villiers Fiksie 2018-04-04

"Daar was 10 studente in my groep en op ’n Vrydag in Januarie was die skedule dat ons Herfsland Psigiatriese Hospitaal om 9-uur sou besoek."

funeral wishes

Jemima Meyer Poësie 2018-04-03

"don’t cry
honour the pride of my life
by joining in when they dance and sing"

Saffier

Sunelle Geyer Poësie 2018-04-03

Lees ’n gedig deur Sunelle Geyer.

Ongetiteld

Marius Coetzee Poësie 2018-04-03

"reën in die voorwinter is geweldig
dae nou is onuitstaanbaar mooi"

Deurmekaarlaai

Sunelle Geyer Poësie 2018-03-28

"onder die gemmerkoekies en die nartjiebak
was ’n skatkislaai vol dit en dat"

Afterthought

Jemima Meyer Poësie 2018-03-28

"With you I stopped thinking
about Adam and Eve
and their fig leaves."

Ongetiteld

Marius Coetzee Poësie 2018-03-28

"met die taal wat ek praat
brei ek truitjies
en bou ek blokkies"

Persvrystelling: Bloemfonteinse Skrywersvereniging se Nasionale BSV-Skryfwedstryd 2018

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-03-27

Die tradisieryke nasionale BSV-Skryfwedstryd, wat reeds in 1979 ontstaan het, is tans weer in volle swang. Die sluitingsdatum is 14 Mei 2018. Al die nodige inligting en inskrywingsvorms is hier beskikbaar.

Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 1)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-03-23

"En met magtige dade van oordeel sal ek my volk, die Israeliete, uit Egipte uit bring. 5 Ennie Egiptenaars sal wiet dat ek God is wanne ek my hand uitstiek oo Egipte ommie Israeliete daa uit te bring."

Meneer Vraagom skryf weer

Willem de Vries Fiksie 2018-03-22

"’n Leeftyd se koerante het onder in sy verbeelding ’n laag leesstof gevorm, en nou blaas die aktualiteit dit aan tot vorme en lewe: ’n Wolk vlermuise klits die lug bo ’n skryftafel waar ’n skrywer ook maar blindelings die werklikheid met sy eie radar op papier probeer aftas."

NALN: Twee feeste op een dag

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-03-19

Op 24 Maart word NALN 45 jaar oud. Kom kuier hierdie dag saam met ons en vier ook Elsabe Steenberg, geliefde skrywer, se 80ste verjaardag met die verskyning van ’n briewebundel, Waar rats die ribbok gaan, saamgestel deur Sarel Venter.

Persvrystelling: Radiodrama-kompetisie spog vanjaar met R100 000 se prysgeld

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-03-14

"Verlede jaar was ’n derde van die finaliste almal jong skrywers. Dit wys hoe ’n nuwe geslag skrywers hierdie opwindende en kreatiewe genre én medium aangryp." Die sluitingsdatum vir die 2018-kompetisie is Maandag 16 Julie 2018.

Dramateks: ’n Skouer in die nag

Danie Botha Drama 2018-03-05

Danie Botha deel ’n dramateks uit sy pen met LitNet.

Ernesta

Kobus Burger Fiksie 2018-03-02

"Dit is sy oorskulp wat onder my linkerbors nestel. ’n Vlesige stetoskoop, darem warm."

Liefde is ... Wenners aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2018-03-01

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die wenners!

Agterdeur

Johan Martin T Labuschagne Poësie 2018-02-28

Lees ’n gedig deur Johan Martin T Labuschagne.

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 2)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-02-27

"Hy’t toe sy kierie in sy hand gevat, vyf gladde klippies innie stroempie loep optel ennit in sy slingersak gesit, en met sy slingervel in sy hand het hy narrie Filistyn toe geloep."

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-02-21

"Daa was bronsskerms voo sy biene en op sy rug het ’n bronsspies gehang. Die steel van sy spies was soe dik soesie dwarsbalk van ’n weefstoel, ennie ysterlem daavan was siewe kilogram."

Top