Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

bloot ’n vers

Susanne Pike Poësie 2018-01-03

"om weer te hóór
moet jy sin-skagte diep
in woordmyne boor"

Uit

Anton Döckel Poësie 2018-01-03

"dié een, net dié een
lig ’n boom uit
’n tuin"

Die blokhuis

Emile Coetzee Fiksie 2017-12-21

"Soos menige ander steenblokhuis wat die Britse imperiale magte aan die begin van die laaste eeu gebou het, is hierdie blokhuis dalk nie besonders nie, behalwe een unieke aspek."

Halacga

Wilna Pietersen Poësie 2017-12-19

"duisternis skep later breëlepel na stillerwordende lig
wagtend tot skemer met musieksaluut"

Oktober

Sunelle Geyer Poësie 2017-12-19

"In Brooklyn rol die reën nog steeds
’n pers tapyt vir liefde uit"

For Prague, city of particles and atoms

Abigail George Poësie 2017-12-19

"The rainfall outside my window takes upon itself
a pensive transformation. An
eternity that is filled with hope."

Bybel in Kaaps: Die Hooglied van Salomo (deel 2)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-12-19

"Jou lippe, o my bruid, proe soes
heuningstroep: heuning en melk
lê onner jou tong ..."

Versoen se gat 

Denver Breda Menings 2017-12-16

"Versoen se gat 
Ôs skarrel torrie dood, 
Vir twee rand vir ’n brood."  

Kamfersdam

Sunelle Geyer Poësie 2017-12-14

"Johannesburg na Kaapstad
bokant Kimberley ..."

was gewees

Susanne Pike Poësie 2017-12-14

"tussen my en jou rol
’n potlood lomp"

Tong

Willem Adriaan van Zyl Poësie 2017-12-14

"Gedagtes gekluister, idees gegysel
Glip deur sinaps, ontsnap uit die vesel"

Swart hond

Hélène van Wyk Poësie 2017-12-13

"maar in jou plek
op my skoot
was ’n hond"

Social cohesion at the diving board and winter studies of the Renaissance

Abigail George Poësie 2017-12-13

"A cold was all around the couch.
Winter for sure when he
left."

Burning dead things in the concrete jungle

Abigail George Poësie 2017-12-13

"The letters I wrote
to you. I had to erase all
memory of conversation."

"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2017-12-13

Hier is die wenners van LitNet se mees onlangse skryfkompetisie vir skoolleerders: “Ek voel anders as ander mense”. Baie geluk!

Onverdiende genade

Louise Viljoen (JBay) Fiksie 2017-12-12

"Die dood is deesdae ’n troue metgesel, gedurigdeur aan sy sy. Soms dink hy as hy vinnig sou kyk, sal hy hom daar sien staan. Hulle het mekaar immers voorheen al takserend in die oë gekyk. Die dag toe hy Mietjie kom haal het."

vyeboom

Susanne Pike Poësie 2017-12-07

"daar bloei groen vruggies, my lief
aan ons somervyedroom"

bosgroet

Susanne Pike Poësie 2017-12-07

"toe die great sadness
skadu’s oor my woorde trek
en ek net lig-lig aan jou lyf
kon raak"

Pretoria

Simone Vorster Poësie 2017-12-07

"Ek wil vir jou
’n jakarandaboom pluk –
vir studentedae
vol bloeisels geluk"

Die voorgenome huwelik

Wietz Marais Fiksie 2017-12-07

"Dit is die konflik tussen hom en sy gesin wat my gewoonlik by hulle sake intrek, soos nou, want vir hom is alles swart-en-wit en vir liefde is daar nie werklik ruimte nie. Dit is nie beheerbaar genoeg nie. Die natuur van die mens, veral as dit kom by liefde, kan nie in sy wil in reg geskreeu en geïnspekteer en gekritiseer word nie."

Top