Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Burning dead things in the concrete jungle

Abigail George Poësie 2017-12-13

"The letters I wrote
to you. I had to erase all
memory of conversation."

"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2017-12-13

Hier is die wenners van LitNet se mees onlangse skryfkompetisie vir skoolleerders: “Ek voel anders as ander mense”. Baie geluk!

Onverdiende genade

Louise Viljoen (JBay) Fiksie 2017-12-12

"Die dood is deesdae ’n troue metgesel, gedurigdeur aan sy sy. Soms dink hy as hy vinnig sou kyk, sal hy hom daar sien staan. Hulle het mekaar immers voorheen al takserend in die oë gekyk. Die dag toe hy Mietjie kom haal het."

vyeboom

Susanne Pike Poësie 2017-12-07

"daar bloei groen vruggies, my lief
aan ons somervyedroom"

bosgroet

Susanne Pike Poësie 2017-12-07

"toe die great sadness
skadu’s oor my woorde trek
en ek net lig-lig aan jou lyf
kon raak"

Pretoria

Simone Vorster Poësie 2017-12-07

"Ek wil vir jou
’n jakarandaboom pluk –
vir studentedae
vol bloeisels geluk"

Die voorgenome huwelik

Wietz Marais Fiksie 2017-12-07

"Dit is die konflik tussen hom en sy gesin wat my gewoonlik by hulle sake intrek, soos nou, want vir hom is alles swart-en-wit en vir liefde is daar nie werklik ruimte nie. Dit is nie beheerbaar genoeg nie. Die natuur van die mens, veral as dit kom by liefde, kan nie in sy wil in reg geskreeu en geïnspekteer en gekritiseer word nie."

Brak

Sidney Gilroy Fiksie 2017-12-06

"’n Lorrie snel verby. Sy krimp ineen; glip uit my hande en skiet verward in ’n rigting. Ek keer haar net betyds. Die verbeelde karkas is vir my té bekend. Ek laai haar op."

skoenlapper

Nicolaas Geldenhuys Poësie 2017-12-06

"die blou oë van erik holm
talm
by ’n skoenlapper"

Alleen is nie eensaam

Fred Slippers Poësie 2017-12-06

"die donker maak my bang
want dit raak gemaklik"

Bybel in Kaaps: Die Hooglied van Salomo (deel 1)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-12-06

"Lat hy my soen, oo en oo soen
met die soene van sy mond.
Wan jou liefde is bieter dan wyn ..."

All ears

Sunelle Geyer Poësie 2017-12-05

"One aspect of freedom is
access to different views
to listen is to exercise such freedom"

Bydraes vir Die sjokoladeshow word ingewag

Riana Scheepers Skryfsake en rubrieke 2017-12-04

"Die sjokoladeshow is ’n unieke geleentheid vir skrywers om hul werk op die verhoog te sien. Gaan koop jou gunstelingsjokolade, sit voor jou rekenaar, en skryf!"

"Ek voel anders as ander mense": inskrywings

LitNet Skryfkompetisies 2017-12-04

"Ek voel anders as ander mense" was LitNet se mees onlangse kompetisie vir skoolleerders. Hier is die inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het op 30 November 2017 gesluit.

Young German woman with the graceful neck

Abigail George Fiksie 2017-12-01

"His silence was like the steep stone folds of a mountain. She remained unseen. A quiet peaceful sea that had lost its roaring voice."

Oorweging

Elize Koch Poësie 2017-11-30

"dis asof die grys
en bene wat al hoe moeiliker buig en kraak
en stadiger beweeg dit is waarvoor ek nog altyd wag"

Goue bergbeloftes

Anzé Bezuidenhout Poësie 2017-11-30

"ek het jou goue berge beloof
vóór die kansel soos roustof
sal ek jou nuwe bouplek wees"

Antares

Sunelle Geyer Poësie 2017-11-30

"waar hy niksvermoedend
onder sterre slaap"

Tampa

Abigail George Fiksie 2017-11-29

"In Knysna, his elderly parents were getting a divorce. His sister was moving house to London with her daughters and accountant husband. Yes, everybody they knew was moving up in the world. He met Nick in Tampa."

Nuwe blomme op ’n ou graf

Ilisna Nel Fiksie 2017-11-28

"Sy wou haar kind hou. Van dag een af – dit was nie eers vir haar nodig om daaroor te wroeg nie."

Top