Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Blufgesig

Elani Venter Fiksie 2018-01-25

"In haar wêreld van glans en goud is tyd geld, en geld is god. En tussen die lyne van die drie-eenheid van Tyd, Geld en God is die foutgrens weglaatbaar klein. Moenie laat ons jou ooit vang dat jy dit vergeet nie, oorkoepel die stille slagspreuk die sielkundige mynveld waar Mammon koning kraai."

Liefde is ... Inskrywings (II)

LitNet Skryfkompetisies 2018-01-25

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Die tafeltjie langs Judges-rylaan

Hennie Barnard Fiksie 2018-01-24

"Die Vrydag voor hy haar terugneem huis toe, wil hulle die aand gaan uiteet, maar Hanko noem dat die Honda lol. Want hy soek ’n rede om vir Beatrice naby ’n kolossale elektroniese advertensiebord by Cresta te kry."

As die aarde bewe …

Marthé McLoud Fiksie 2018-01-24

"Die dreuning van stemme gaan voort in die kombuis, nou ’n bietjie sagter. Dan skielik al hoe harder. Sy wip soos sy skrik toe ’n bord in skerwe spat."

Liefde is ... Inskrywings (I)

LitNet Skryfkompetisies 2018-01-24

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die eerste inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig

LitNet Bybel in Kaaps 2018-01-19

LitNet het mense wie se moedertaal Kaaps is, genooi om ’n gedeelte uit Genesis 1 in húlle Kaaps te vertaal. Hier is die wenners!

Swimming towards emptiness on a bright summer day

Abigail George Poësie 2018-01-17

"Emptiness will
be on your tongue. It will
be your mother tongue
until a replacement comes along."

Press release: SATI Prizes for Excellence 2018: call for nominations extended

LitNet English 2018-01-16

The South African Translators’ Institute (SATI) is pleased to call once again for nominations for its Prizes for Excellence in Translation and Dictionaries. Closing date: 19 January 2018.

Skryfkompetisie: Liefde is ...

LitNet Skryfkompetisies 2018-01-15

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Die kompetisie het reeds gesluit.

Song for the dumped

Abigail George Poësie 2018-01-12

"I think of you sitting down or
washing the dishes. Eating
a simple meal, never understanding
how much I love you."

Bitterdag

Susanne Pike Poësie 2018-01-12

"in my laat namiddagmoeg
bring hy (so lief) vir my
’n lakrooi toffie-appel"

The exodus

Abigail George Poësie 2018-01-12

"He wonders what the right
language of love is for winter guests.
How to make peace with his wife."

die digter is nie doof nie

Susanne Pike Poësie 2018-01-12

"hy hoor die bedelaar se inkkaros roep
maar luister na die skuldstem op sy digterstoep"

Glinster

Kobus van Eeden Fiksie 2018-01-10

"Dis ’n Saterdagoggend. Daar is niks om voor bang te wees nie. Dis nie asof die grassnyer sy pols helder oordag gaan afkap nie. Die masjien is mensgedrewe; dit kan nie vanself beweeg nie."

Etienne

Wietz Marais Fiksie 2018-01-03

"En in die middel van al hierdie oorvloed staan daar ’n stil, stowwerige handwerkwinkeltjie, die rakke yl gepak met wol en gare, vergeelde papiere op die toonbank, ’n vrou in haar dertigs, haar tienjarige seuntjie, en ek."

bloot ’n vers

Susanne Pike Poësie 2018-01-03

"om weer te hóór
moet jy sin-skagte diep
in woordmyne boor"

Uit

Anton Döckel Poësie 2018-01-03

"dié een, net dié een
lig ’n boom uit
’n tuin"

Die blokhuis

Emile Coetzee Fiksie 2017-12-21

"Soos menige ander steenblokhuis wat die Britse imperiale magte aan die begin van die laaste eeu gebou het, is hierdie blokhuis dalk nie besonders nie, behalwe een unieke aspek."

Halacga

Wilna Pietersen Poësie 2017-12-19

"duisternis skep later breëlepel na stillerwordende lig
wagtend tot skemer met musieksaluut"

Oktober

Sunelle Geyer Poësie 2017-12-19

"In Brooklyn rol die reën nog steeds
’n pers tapyt vir liefde uit"

Top