
gate
wonde lê wyd en ver
soos die seer van ’n spoelvallei
kan in my donker skiet ’n seker ster
en ek vind
ek kan tog terug baklei
0
gate
wonde lê wyd en ver
soos die seer van ’n spoelvallei
kan in my donker skiet ’n seker ster
en ek vind
ek kan tog terug baklei
0