Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Bybel in Kaaps: Priedeke 1 en 2

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-06-14

"Maa nog steeds, toe ek soe alles kyk wat my hanne gedoen het en waavoo ek gewêk het, het alles nog steeds niks bedoelie. Dit was nog steeds ’n gehaloepery agterie wind an."

Ek vistaan

Ricardo Arendse Poësie 2018-06-13

"Djy was ’n kerkmens
Ek hettit geweet toe ek djou ha bo sien staan
Sonner ’n baadjie, net ’n djêrsie aan."

Nou dat djy weg is – ’n gedig vir my oorle’ pa

Ricardo Arendse Poësie 2018-06-07

"Toe ek my wee’ kom kry
Was djy twintag djaar ouer."

Op ’n eiland, ’n werkswinkel in skeppende skryfkuns

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-06-07

Hier is ’n uitsonderlike geleentheid om nie net aan die skryf te kom onder die leiding van twee van die mees ervare persone in die Afrikaanse boekbedryf nie, maar om dit op een van die mooiste Griekse eilande te doen.

Bybel in Kaaps: Daniël innie leeukuil

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-06-04

"’n Klip was gebring en oppie opening vannie leeukuil gesit, ennie koning hettie opening geseël met sy seëlring ennie ringe van sy hoofamptenare, soedat Daniël se lot nie veanner kon wôtie."

Drowning on air

Heidi Henning Poësie 2018-05-31

Read a poem by Heidi Henning.

Tonsillitis

Heidi Henning Poësie 2018-05-31

"Everything is spiraling, feathery"

Bybel in Kaaps: Die skrif tienie muur

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-05-24

"Tekel: u is geweeg en te lig gevind."

Alex

Dawid de Villiers Fiksie 2018-05-24

"Maar Alex het nie die see ingestap nie. So sê hulle."

Ongetiteld

Ricardo Arendse Poësie 2018-05-23

"Koperkan
Vol stof op die winkelrak
So elke nou en dan
Iemand wie aan hom vat"

Die loep van ’n gewee’

Ricardo Arendse Poësie 2018-05-23

"Die gewee’ se loep nou tienan my gesig
Ek moes beginte bitit, maar instead onthou ek toe ’n gedig
Daai een van die jirre wat geskommelit"

Winter in die Bo-Karoo

Ricardo Arendse Poësie 2018-05-17

"Dis winter in die Bo-Karoo.
En die hemel se grys jas is toegeknoop.
Haar trane bots teen die venster."

Die Jirre is mos wit

Ricardo Arendse Poësie 2018-05-17

"Ek wil jou vergewis van allie feite
Van alles wat aangaan ha buite
Innie straat"

Ek is Rosa Parks

Monn-lee Geduld Poësie 2018-05-16

"Ekke sal op dai swart seat met wit geskrywe sit
Niemand gat my kô afgooi met 'moffie' nie."

Om ’n moesie te vermoor

Marchelle van Zyl Fiksie 2018-05-10

"Shemeeze stap na die violis se musiekstaander. Sy skeur die bladmusiek van die laaste lied uit en vou dit op. Sy stap terug na Mariska en vat haar gesig tussen haar hande vas."

Eksodus

Sacha Landkroon Poësie 2018-05-09

"Ek moet vir jou ’n nuwe naam bedink,
waarmee geseën, gereinig word. Vertroue
word dikwels tasbaar by water, dit lê so in sy aard."

Ongetiteld

Monn-lee Geduld Poësie 2018-05-09

"Djy praat van jobless wies, ma ek is jobless en identiteitsloos want die identity wat ek myself wil gie wôd ge-erase in my community"

Ocean

Abigail George Fiksie 2018-05-04

"She knows in advance to prepare herself. She doesn’t know the face of the person she is going to speak to. Anyway, they’re anonymous. This suits her personality."

“Dans met my broer ...”

Kate Bester Fiksie 2018-05-02

"Ek hoor haar naam is Anna. Toe ek my tweede rum en Coke verby is, word Anna al hoe mooier. Ek begin my verbeel ek is Odusseus wat aan Penelope belowe het hy gaan net vir drie jaar oorlog toe om Troje te beskerm."

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw Poësie 2018-05-02

"sy roep die winde met haar laaste asem
en smeek hul om die wolke
en die storm te gaan haal"

Top