Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XI

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-29

Hier verskyn die elfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.

Ons kombuistaal, Afrikaans

Estelle Rubow Poësie 2018-10-29

"in gesellige kombuise
het ons ons taal leer praat"

Uit die kussings lig

Deborah Steinmair Fiksie 2018-10-29

"Ek voer haar ontbyt. Hawermoutpap, happie vir happie. Ek vee haar ken met ʼn klam waslap af. Dis asof ek teerder, geduldiger is ná die kussingvoorval." 

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings X

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-25

Hier verskyn die tiende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

BSV-Slypskool en prysuitdeling 2018 met Dana Snyman

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2018-10-24

"’n Genoeglike dag in die teenwoordigheid van ’n woordmeester!"

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IX

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-24

Hier verskyn die negende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Bybel in Kaaps: God maak ’n vebond met Noag

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-10-24

"Vi veetag dae wassie vloed oppie aarde, en soesie water meeder geraakit, het dittie ark hoeg boe die aarde opgelat styg."

Kranslegging

Hélène van Wyk Poësie 2018-10-23

"Pappa
jy het altyd gesê
mense sal na jou dood
spot ..."

Schinus molle

Hélène van Wyk Poësie 2018-10-23

"my ouma
is ’n peperboom
wat maklik groei"

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VIII

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-22

Hier verskyn die agtste lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Sabbat

Daniel Manchest Poësie 2018-10-18

"Vroom gesigte en sagte glimlagte.
Amper klaar
Ons was mos vergewe."

Blinde geloof

Daniel Manchest Poësie 2018-10-18

"Jou naaste sal jy lief het.
Die goewerment is altyd reg."

Bybel in Kaaps: Die boosheid vannie wêreld

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-10-18

"Wan kyk, Ek gan ʼn watervloed oorie aarde bring om alles wat onnerie hiemel liewe te venietig, elke skepsel wat liewensgies in het. Alles wat oppie aarde is, sal vegaan. Maa Ek sal met jou ʼn vebond oprig: djy moetie ark ingan, djy en jou seuns en jou vrou ennie vroue van jou seuns."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VII

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-16

Hier verskyn die sewende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Die psigiater

Abraham Rozendaal Fiksie 2018-10-11

"'Man, dokter Jan-Wim, ek het ’n skouer', en beduie na die linkerkant en probeer Namakwalandse humor by die strak spreekkameratmosfeer inbring. Dit is duidelik dat doktersbesoeke en humor nie saamval nie, al het ek my verbeel dat die effense trek van sy linkeroog dalk ’n versteekte glimlag kon gewees het."

Bybel in Kaaps: Rigtes 16, Simson en Delila

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-10-10

"’n Tyd daana het hy velief geraak op ’n vrou innie Sorekvallei, en haa naam was Delila."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VI

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-08

Hier verskyn die sesde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Dingleton

Augusta Zietsman Fiksie 2018-10-04

"Die twee drink hulle tee in doodse stilte. Elke keer as ’n koppie op ’n piering neergesit word, breek dit die spanning soos ’n kind se gegiggel gedurende nagmaal."

Die tweestryd

Melt Botes Fiksie 2018-10-04

"Die donker, dink ek, bestaan uit sy eie. Dit was daar voor die lig in ontploffings ontstaan het, en dit sal daar wees wanneer alles weer in een punt inkrimp en verdwyn. Die donker bestaan ongeag enigiets. Selfstandig. Absoluut. Die lig, daarenteen, ontstaan slegs vanuit ’n bron."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings V

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-02

Hier verskyn die vyfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Top