Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VII

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-16

Hier verskyn die sewende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Die psigiater

Abraham Rozendaal Fiksie 2018-10-11

"'Man, dokter Jan-Wim, ek het ’n skouer', en beduie na die linkerkant en probeer Namakwalandse humor by die strak spreekkameratmosfeer inbring. Dit is duidelik dat doktersbesoeke en humor nie saamval nie, al het ek my verbeel dat die effense trek van sy linkeroog dalk ’n versteekte glimlag kon gewees het."

Bybel in Kaaps: Rigtes 16, Simson en Delila

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-10-10

"’n Tyd daana het hy velief geraak op ’n vrou innie Sorekvallei, en haa naam was Delila."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VI

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-08

Hier verskyn die sesde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Dingleton

Augusta Zietsman Fiksie 2018-10-04

"Die twee drink hulle tee in doodse stilte. Elke keer as ’n koppie op ’n piering neergesit word, breek dit die spanning soos ’n kind se gegiggel gedurende nagmaal."

Die tweestryd

Melt Botes Fiksie 2018-10-04

"Die donker, dink ek, bestaan uit sy eie. Dit was daar voor die lig in ontploffings ontstaan het, en dit sal daar wees wanneer alles weer in een punt inkrimp en verdwyn. Die donker bestaan ongeag enigiets. Selfstandig. Absoluut. Die lig, daarenteen, ontstaan slegs vanuit ’n bron."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings V

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-02

Hier verskyn die vyfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Die groot plan

Adriaan Reinecke Fiksie 2018-09-26

"'Vanaand slaap ek lekker warm en kry dinner en koffie.' Hy lig sy gebalde vuis dramaties onder die koerante uit sodat Fielies die blink yster om sy kneukels kan sien. 'Vanaand slaap ek soos ’n lord.'"

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IV

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-26

Hier verskyn die vierde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings III

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-25

Hier verskyn die derde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Bybel in Kaaps: Genesis 3, die slang

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-09-25

"Nou die slang was mee uitgeslape dan ienige een vannie anner wille diere wat die Jirre God gemaakit. Die slang het toe virrie vrou gesê, “Het God rêrig gesê, ‘Julle maggie van ienige vannie boeme innie tuin ietie’?"

gate

Marius Verwey Poësie 2018-09-21

"wonde lê wyd en ver ..."

Twee dagga-gedigte deur Kleinboer

Kleinboer Poësie 2018-09-21

"op 1 Oktober gaan ek ’n donker daggapit in die agterplaas plant
wat ek teen R280 van Trophy Seeds oor die internet gekoop het"

Persvrystelling: Poëtiese leesfees tussen graniet en olien vier Erfenismaand

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2018-09-20

"In aanloop tot Erfenisdag op 24 September, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) trots om kreatiewe kragte met die onafhanklike joernaal LitNet, asook die ATKV-Skryfskool, te snoer om minder bekende digters se werk by die monument se Groen Galery uit te stal."

Rockbottom

Carma Shaw Poësie 2018-09-20

"En ’n hart wat nooit die dors leer ken nie,
sal ook nóóit na laafnis smag nie."

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 3)

Olivia M Coetzee Fiksie 2018-09-19

"Toe Sneeuwit sien hoe lekke rooi en sappig die appel is, toe water haa mond vi dit. En toe sy sien dattie vrou die een helfte vannie appel iet, toe kon sy dittie mee langer hou nie. Sy’t toe die giftige helfte vannie appel by die vrou gevat."

Fragmente oor die Hanekam

Elize Koch Poësie 2018-09-19

"stilte sak geleidelik om die vuur
die laaste stokke roer die pap en hurkend word die aand betrag"

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings II

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-19

Hier verskyn die tweede lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Bybel in Kaaps: Genesis 4, Kain en Abel

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-09-17

"Toe vra die Jirre vi Kain, 'Waa is jou broe, Abel?' 'Ek wietie,' het hy geantwoord. 'Is ek my broe se oppasser?'"

Mediavrystelling: Skryf in vir die tweede AVBOB Poësieprojek

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-09-13

"Een van die mees verstommende aspekte van die projek was die ontdekking van ’n florerende gemeenskap van digters regoor Suid-Afrika wat deur die aanlyn poësieportaal in staat gestel is om met mekaar in verbinding te tree."

Top