Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

#politieklimeriek – Video van Rohan Magerman se Week 6-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-09

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 6, Rohan Magerman, se limeriek.

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

LitNet Drama 2019-04-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Innie sjebeen

Nicolette Fouldien Fiksie 2019-04-04

"Dis oral om my en in my. Die kwaad van ons samelewing. Alles saamgevat hier in die sjebeen. Ek hoef nie hier te wees nie. Maar dit maak nie saak wáár ek my bevind nie, dit sal oral wees. Hier leer ons ten minste om nederig te wees."

Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Loretta Szikra Poësie 2019-04-04

"want sou jy tog daar wakker skrik
met ʼn dik babelas, 
hoop ek daar wag ʼn kelner 
met ʼn knertsie in ʼn glas"

Limerieke vir die lekker

LitNet Poësie 2019-04-04

Pirow Bekker sê die limeriekgogga het hom gebyt, Julio Agrella kletsrym vir Ace, Fanie Viljoen het ’n limeriek vir elkeen van ons #politieklimeriek-beoordelaars – en ’n klomp ander limerieke, sommer vir die lekker.

Press release: Cape Town Library Book – Writing my City

LitNet New writing 2019-04-03

"In the coming months, libraries will be running workshops to aid you in honing your writing skills. All of this will culminate on the 15th of June when you will be able to submit your piece for consideration at participating libraries. The finalists' pieces will then be included in the #WritingmyCity anthology which will be launched at Open Book Festival 2019!" 

#politieklimeriek – Video van Cecile Bosman se Week 5-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-03

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 5, Cecile Bosman, se limeriek.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-03

#politieklimeriek – Lees Pirow Bekker se Week 8-wenlimeriek. Hy is die agste finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 9

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-02

#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 9. Die wenner word Woensdag aangekondig. Skryf nou in vir Week 10 – dis die laaste week van die kompetisie!

#politieklimeriek – Video van Hannes Visser se Week 4-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-28

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 4, Hannes Visser, se limeriek.

Marius Coetzee lees drie van sy nuwe gedigte

Marius Coetzee Poësie 2019-03-28

"ek vergryp my aan kraampies kwinkslae
ek herontdek plekkies en tekstuurtjies"

101 limerieke: ’n onderhoud met Julio Agrella

Naomi Meyer, Julio Agrella Onderhoude 2019-03-28

"Is politici nie die inspirasie van meeste komediante nie?"

#politieklimeriek – Video van Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-28

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 3, Marieta McGrath, se limeriek.

Julio Agrella skryf 101 limerieke vir 2019 se verkiesing

Julio Agrella Poësie 2019-03-28

"As mens iets eet in die donker
Terwyl net flou kerslig flonker
  Kan jy dink mince is steak
  Jou aan jou eie vrou verkyk
En glo kraanwater maak jou dronker"

Psalm 139

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-03-27

"selfsie donkete issie donke vi U nie,
die nag sal soe helder wies soesie dag,
wantie donkete is vi U soes lig."

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 7 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-27

#politieklimeriek – Lees Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek. Hy is die sewende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 8

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-26

#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 8. Skryf nou in vir Week 9 en wen R2 000! Onthou, die kompetisie duur net 10 weke, so ons is in die pylvak. Stuur jou limeriek na politieklimeriek@litnet.co.za. Die algehele wenner gaan R10 000 ryker wees!

Die wolf ennie siewe kinners: ’n kinnervehaal deurie Grimm Broes

Olivia M Coetzee Skryfwerk 2019-03-25

"Maa die wolf het sy swat pote tienie venster gesit, ennie kinners het dit gesien en geskrie, 'Ôs gat nog nooit die deu oepmaakie. Djy issie ôs ma nie, wan ôs ma hettie swat pote nie, en jou pote is swat! Djy issie wolf!'"

Eye of the storm

Abigail George Fiksie 2019-03-20

"Come down from where you are; come down from your house, your horse, your wedding carriage, your mountain of mountains. Your mouth is a summer in New York."

Jokey ve’loo sy lag

Nicolette Fouldien Fiksie 2019-03-20

"Ek kyk rond en ka niks innie donke'te sien’ie. 
Buurman stoot my diepe’ in en ek val orie ding by my voete."

Top