Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Two poems by Carla du Preez

Carla du Preez New writing 2019-04-24

"She will hope against all hope
that her day will seem brighter
through concealer and dark glasses."

Introducing the third dimension in this modern era

Abigail George New writing 2019-04-24

"I remember now. I remember everything. I remember my brother’s defiance, my mother’s tears and heartache and defeatist attitude. The music school behind her eyes, and I would see the sea in his father’s knuckles."

Die groep

Dawid de Villiers Fiksie 2019-04-24

"Hulle het baie saamgebid en dan het hy sommer haar klere uitgetrek en haar laat verstaan dat dit God se wil is dat hulle seks het."

 

Ses verse in drie liriese middeleeuse style

Julio Agrella Poësie 2019-04-24

"Verbintenis word ʼn tronk, geborgenheid word dwang.
Haar gebrokenheid was beautiful verby. Vir my."

#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-19

#politieklimeriek – Hier is die 10 weekwenners, waaruit ons limeriekpaneel nou ’n algehele wenner gaan aanwys. Daar is R10 000 op die spel!

#politieklimeriek – Video van André Louw se Week 10-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-19

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 10, André Louw, se limeriek.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 10 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-17

#politieklimeriek – Lees André Louw se Week 10-wenlimeriek. Hy is die tiende finalis wat binnekort dalk as algehele wenner aangewys kan word. 

Van Diep Rivie’ na Mennenberg

Riyaadh Lawrence Poësie 2019-04-17

"My broes en sustes was in Mennenberg gegooi,
uit Diep Rivieʼ."

Persverklaring: Digkuns van die Kaapse Vlakte tot die Waterberge tot Hentiesbaai by Taalmonument te sien

LitNet Poësie 2019-04-16

“Die gekose digters woon in stede, in dorpe en op plase – van die Kaapse Vlakte tot die Waterberge tot Hentiesbaai - dus verteenwoordig hulle ʼn wye spektrum van inwoners, stedelik én plattelands, en handel hul digkuns nie net oor die natuur nie, maar ook die menslike natuur."

Levitikus 1

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-04-16

"Die Jirre het vi Moses geroep en Hy’t met hom gepraat uitie tent waarie Jirre annie Israeliete veskynit."

#politieklimeriek – Video van Carina Stander se Week 9-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-15

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 9, Carina Stander, se limeriek.

#politieklimeriek – Video van Pirow Bekker se Week 8-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-12

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 8, Pirow Bekker, se limeriek.

#politieklimeriek – Video van Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-11

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 7, Willie Kühn, se limeriek.

Persverklaring: Jong Sterre-projek bied uitsonderlike geleentheid vir jong dramaturge

LitNet Suidoosterfees 2019-04-10

Dramaturge wat aan die begin van hul loopbaan staan, word uitgenooi om teen 5 Julie 2019 in te skryf. Die suksesvolle kandidate word op 5 Augustus aangewys en sal die geleentheid gebied word om vir die tydperk vanaf 4 tot 25 Oktober 2019 in die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos te skryf.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 9 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-10

#politieklimeriek – Lees Carina Stander se Week 9-wenlimeriek. Sy is die negende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 

Quieter still

Ena de Kock New writing 2019-04-09

"spilling the silence
into quiet and the quiet into
quieter still"

Frédéric Chopin

Jacobus Swart Poësie 2019-04-09

"vanuit sy hoë nok
stoot die vlermuis ʼn twygwerk
vyfvingerig deur donker vlerke
dunner as voorhuid"

Just our luck

Abigail George New writing 2019-04-09

"He was still a dream. Roberto, Roberto, Roberto. She had phoned him once. Once was all it took to realise that her dream of him didn’t quite match up to the reality of him. She didn’t even think of her own dignity and pride." 

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 10

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-09

#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 10. Die wenner word Woensdag aangekondig. Die kompetisie is nou gesluit – dankie vir almal wat deelgeneem het! Die algehele wenner word op 26 April aangekondig.

Surprise! Surprise!

Marthé McLoud Fiksie 2019-04-09

"Ek stuur my gedagtes doelbewus weg van Japie na my kinderjare toe. Na die dae toe ʼn mens nog vas geglo het dat jou ouers onsterflik is."

Top