Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

ingelmens

Susanne Pike Poësie 2018-09-13

"tja sug ma en skink tee in haar royal alberts
met die pers viooltjies
’n spierwitte ingelmens"

blou

Susanne Pike Poësie 2018-09-13

"my broer sê jy kry nie
’n bloukransduif nie
net ’n kransduif
maar vir my is sy gekoer blou"

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings I

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-13

Hier verskyn die eerste lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Weg van ons

Marthé McLoud Poësie 2018-09-06

"Hy maak sy oë nog eenmaal oop
blinkblou, spablou, blou
soos die mure van my kamer"

Skryfkompetisie: Tyd

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-06

Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse ter waarde van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Never going back

Abigail George New writing 2018-09-06

"Thomas had given her a map. She thought that she would never be lost again. Judith loved Thomas. She also knew that he didn’t feel the same way about her. That there was no earthquake shattering him into millions of pieces when they kissed or touched each other."

ma se kinners

Susanne Pike Poësie 2018-09-05

"honde byt mekaar, nie kinners nie raas ma
arm kinners pluk ook nie al die groen nartjies
van die bome af nie"

In ’n koma

Marthé McLoud Fiksie 2018-09-05

"Ek het my tarief gesê en ons het na sy huis gery. Op pad het hy by die ATM gestop om geld te trek."

The history of my insomnia

Abigail George New writing 2018-09-05

"It’s been a quiet day today. Rain in the
air fresh. The streets are wet. There’s a
purity about the day."

Fyn – soos fynbos

Carma Shaw Poësie 2018-09-05

"Daar is fynbos in jou arms
en jou vel is soos ivoor."

Max Sebald

Melanie Grobler Poësie 2018-09-04

"In Suffolk se heideveld
stap hy in koue Meimaanddae ..."

Ruby

Ashraf Booley New writing 2018-09-03

"my mind keeps you unmarred,
wrapped in comforting childhood memories of you."

67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Wenners

Lina Spies Skryfkompetisies 2018-08-30

Altesaam 75 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die volgende 10 gedigte verskyn op die kortlys. Die bekroonde digter en letterkundige Lina Spies het die twee wengedigte aangewys en deel haar indrukke van die kortlys en wengedigte.

Katolieke diskant

Franco Colin Poësie 2018-08-30

"Hy predik dat die Kind se bloed ieder van hoek tot kant
biegskoon kan was. Uit dank oorspoel ’n koorknaap-
diskant die katedraal ..."

waatlemoen

Susanne Pike Poësie 2018-08-30

"kinders kry nie kroon nie sê pa
dis vir mense wat van die wêreld weet"

Haikoes vir ’n vier-seisoene-vrou

Susanne Pike Poësie 2018-08-30

"jy soen die see se
blinkerkop en offer jou
lyf aan die songod"

Buksie

Andries Wessels Fiksie 2018-08-23

"Skielik skok Malie se hart in haar keel, want ’n Engelse soldaat doem reg voor haar op bo die klip uit. Hy kyk haar verras in die oë, en die oomblik se aarseling gee haar die kans; sy lig haar mauser en skiet vinnig."

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 2)

Olivia M Coetzee Fiksie 2018-08-21

"Toe hulle die kam uit haa hare uit trek, het Sneeuwit wakke geskrik en vi hulle alles vetel wat gebeerit."

Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 3)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-08-20

"Hy’t toe uitgegan en drie honnerd jakkalse gevang en hulle stêtte twie-twie vas gemaak anmekaa. Hy’t toe ’n fakkel an elke paa stête vasgemaak; hy’t toe die fakkels angestiek ennie jakkalse los gelaat innie graanvelde vannie Filistyne."

Wherever the soul comes from

Abigail George New writing 2018-08-16

"We became like chameleons, and all of our winters
    soon turned into summers in his hands."

Top