Gewoonlik weet ’n spesialis
beslis wat die wyse ding is
maar praat politiek
en al wat kan kliek
weet méér as die héél kundigstes
0Gewoonlik weet ’n spesialis
beslis wat die wyse ding is
maar praat politiek
en al wat kan kliek
weet méér as die héél kundigstes
0