
Agterdeur
Ek bemin
jou
deur ’n ander
vrou
van ’n ander
kleur
wagtend
by ’n ander se
agterdeur
0
Agterdeur
Ek bemin
jou
deur ’n ander
vrou
van ’n ander
kleur
wagtend
by ’n ander se
agterdeur
0