
die een se dood
vlug, varsgebakte
voor my swaarheid
jou onder my kopkussing platdruk
dat jy getoebroodjie sit
tussen my brein en my bed –
waar my ou snye
altyd geselskap vind
en my muf eindelik soek
na varser binnegoed
0
die een se dood
vlug, varsgebakte
voor my swaarheid
jou onder my kopkussing platdruk
dat jy getoebroodjie sit
tussen my brein en my bed –
waar my ou snye
altyd geselskap vind
en my muf eindelik soek
na varser binnegoed
0