Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

’n Ware slang in die gras

Jason Lloyd 2012-05-07 "Die boksgeveg op die teerpad tussen twee slange net voor De Rust het die nare gedagte weer laat opvlam. Ek kon nie mooi sien watter tipe dit was nie. Miskien was dit Kaapse kobras, geelslange, pofadders, rinkhalse?"

Blacksheep TV #27: Telkom

Blacksheep 2012-05-01 Why does Felix go to the mall every week for the last seven weeks to check if the Telkom shop has any modems in stock? Why does he not simply phone them?

Van Riebeeck-penning uitgereik vir vertaalwerk

Carina van der Walt 2012-05-01 Op Saterdag 21 Maart, is die Van Riebeeck-penning in Amsterdam aan Riet de Jong-Goossens toegeken. Goossens het al meer as vyftig Afrikaanse romans in Nederlands vertaal.

Blacksheep TV #26: Cool names

Blacksheep 2012-04-23 This week blacksheep ponders a guy trying to be cool – why does coolness not come naturally to him?

Blacksheep TV #25: bands

Blacksheep 2012-04-17 International bands coming to South Africa

Nietzsche se "chaos" en ruimte in Suid-Afrika se diversiteit

Jason Lloyd 2012-04-11 Ek is verlief op die outentieke begrip van die Duitse filosoof Friedrich Nietzsche wat hy die “chaos” van die mens se verbeelding noem – die mag om aan te hou om ruimte in sy denke te maak.

Blacksheep TV #24: e-tags

Blacksheep 2012-04-10 What? For not having an e-tag?

Small maak voorheen verswygde stemme deel van die gesprek

Jason Lloyd 2012-03-30 Tegnies gesproke is die uitgewer Nicol Stassen reg as hy kla dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns nie reëlmatig was in die toekenning van vanjaar se Hertzogprys nie.

Waarom kla oor Adam Small se Hertzogprys?

Michael le Cordeur Rubrieke 2012-03-29

Nicol Stassen stel net belang in sy eie skrywers. As een van hulle die Hertzogprys gewen het, sou hy meer boeke verkoop het en meer geld gemaak het.

Die verskil tussen swart en bruin

Jason Lloyd 2012-03-20 “As die bepalingspunt byvoorbeeld terug verskuif word tot voor 1652 (Jan van Riebeeck se aankoms) sal wit mense geen aanspraak kan maak op een millimeter stukkie grond nie. Dit sal onmenslik wees en versoening op ? glybaan na die (vrot) asblikke van die verlede neem. Dit wil ons mos nie hê nie, of hoe?”

Wat staan Afrikaanssprekendes te doen met die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Jason Lloyd 2012-03-13 Daar is tans ’n ontmeetbare bekommernis onder sommige Afrikaanssprekendes oor wat die tragiese gevolge sal wees indien dié wet in sy huidige vorm in die parlement aanvaar word.

Die swye van Julian Smith

Jason Lloyd 2012-02-23 Hoekom het Smith as ’n lid van die keurkomitee wat verantwoordelik was vir die aanstelling van De Villiers hom deurlopend van openbare kommentaar rondom die “omstredenheid” die afgelope vier jaar weerhou?

Oregan Hoskins die Allan Hendrickse van die nuwe Suid-Afrika

Jason Lloyd 2012-02-16 Miskien sou dit heel veilig wees om te sê die rugbybaas Oregan Hoskins is die Allan Hendrickse van die nuwe Suid-Afrika – veral gegewe die gelykvormige raakpunte tussen Hoskins en wyle eerwaarde Hendrickse, eertydse leier van die Arbeidersparty (AP).

BlackSheep TV #14: Virgin Active

Blacksheep 2012-02-01 Malema's in trouble for not paying his ANC membership ...

Phuthuma-aandeelhouers moet verkieslik nog vasbyt

2012-01-26 Beleggers van die Phuthuma Nathi fase 1- en 2-aandeleskemas moet vasbyt, die beste is nog op pad

Melvin Whitebooi: mag sy siel in vrede rus

Jason Lloyd 2012-01-24 Die gerespekteerde Afrikaanse veteraan-joernalis Melvin Whitebooi se dood in November 2011 het ’n groot leemte in die Afrikaanse joernalistiek gelaat – veral in swart Afrikaanse joernalistiek.

Die onafwendbaarheid van ouderdom

Jason Lloyd 2012-01-24 Miskien sou dit erg neerslagtig wees om aan die begin van 2012 oor die onafwendbaarheid van die dood te skryf.

BlackSheepTV #13: Limpopo

Blacksheep 2012-01-24 Limpopo government's payroll

Invloedryke bruin intellektuele

Jason Lloyd 2012-01-17 Onwillekeurig het die vraag by my opgekom: Wie is die mees invloedryke (openbare) intellektuele in die bruin gemeenskap? So plaas ek toe dié vraag op Facebook en ’n debat soos min het gevolg.

Stellenbosch moet verengels

Jason Lloyd 2012-01-17 Dit is in die belang van die voortbestaan van Afrikaans en vir al sy sprekers dat die Universiteit Stellenbosch so spoedig moontlik moet verengels.
Top