LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Jacobus Faasen2012-10-23toe sjirurgijn Havgard Goeie Hoop-hawe binnekom,
genade, deeske Deen, m’t eerste sien heel v’rstom,
nog soveel meer so, toe hy sy aanstaande ontmoet,
kopervel ongeoker, styl Europees, multi-talig, soet
Kobus de Klerk2012-10-23Gericke se mening dat die God-konsep dus net in die lees van Godsdienstige tekste bestaan en nie daarbuite nie, is eweneens onhoudbaar.
Kobus de Klerk2012-10-23Dit is spekulatiewe aspekte wat deur agnostici gebruik word om twyfel te probeer bewerkstellig, maar is tot die kruks van die ware Godsdiens, van geen wesentlike nut en waarde, nie.
Kobus de Klerk2012-10-23Agnostici voer graag so ’n lysie van sogenaamde redes aan waarom mense kwansuis die Godheid versin, het – om aan allerlei sielkundige en sosiale behoeftes te voorsien – God as ’n tipe van ’n nie-werklike kruk. Maar dit is ongefundeerde snert.
Jaco2012-10-23Wat is vir jou belangriker? Afrikaner-foefies van die verlede, en verewig daaroor te top, OF ‘n gesamentlik aanslag deur die breër Afrikanerdom (FW ingesluit) teenoor die inheemse Afrikaner-vyand, by name die ANC, in Afrikanerbelang?
Jan Rap2012-10-23"Hierdie aanraaiers praat van Die Wetenskap asof dit een of ander alwetende entiteit is, iets soos 'n orakel wat in 'n hut in die middel van die bos bly of in 'n grot bo teen die berg."
Naomi Meyer2012-10-23Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik klop Fifty shades of grey ’n week lank as topverkoper. Maar is alles maanskyn en rose? Naomi Meyer het haar gevra.
Gustaf Pienaar2012-10-23"Verdere bloedtoetse wat ook op húlle uitgevoer is, het getoon dat die twee seuntjies kort na geboorte in die hospitaal omgeruil is. Gavin was nie mej Clinton-Parker se natuurlike kind nie; haar kind was Robyn. En omgekeerd: Robyn se natuurlike ma was nie mej Dawkins nie, maar mej Clinton-Parker."
Cecilia van der Merwe, Naomi Meyer2012-10-23"Siende dat LTA se visie is om Afrikaans as 'n taal te bevorder, gesels ons gewoonlik met ander Afrikaanssprekendes oor sake wat tipies van toepassing is op die Afrikaner."
Hans Richardt2012-10-22Jode het tradisies, alhoewel dit geloofstradisies is vir verskillende etnisiteite van Jode. Jode het nie altyd dieselfde kultuur as Israeli's nie.