Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Studeer honneurs in Afrikaans en Nederlands aan NMMU
2012-10-30 Oorweeg die honneurskursus in Afrikaans en Nederlands aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth.LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.10.2012-29.10.2012
2012-10-30Die volgende kommentaar is van 23–29 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 23–29 October 2012. Log in to leave your comment.
Richmond – Boekbedonnerd V
2012-10-30 Clinton du Plessis se indrukke laat mens voel of jy self Boekbedonnerd V bygewoon het. Of maak mens spyt as jy nie het nie.Die WOW Spelfees: Speel-speel spel skoliere van regoor SA
2012-10-30 "Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek het sy eerste nasionale spelfees verlede naweek op Stellenbosch aangebied. Skoliere van vyf provinsies het op 20 Oktober gespel dat die spoeg spat."Selfbeskikking soos 'gypsies'? Tsk-tsk …
2012-10-30 "Jy kan toegang tot 'tradisionele leierraad' op jou maag skryf."Jan Rap, jou keuse van tuisland?
2012-10-30 "Daar is tans 'n keuse, Orania, Vierfontein, Orania en Kleinfontein, wat geoormerk is as 'tuisland'-groeipunte."Tuislande?
2012-10-30 "Kan hierdie 'groeipunte' sonder 'donker Afrika' se 'vrot' elektrisiteit, riool en water' klaar kom, net as 'n begin?"son’r slag-’f-stoot
2012-10-30 Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens, Mens,G’skape yt Skepper, yt Sy Éíé Kreatiwiteit yt,
“Duiwelspiek”-dissip’l, sup’r-ultra-mampara,
spiritueel, ommiebosl’k, anie wharra-wharra
Jan Rap doth protest too much, methinks
2012-10-30 "Ek maak bloot ’n voorstel dat ons as Afrikaners rondom die taal wat ons praat moet saamtrek."Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn
2012-10-30 "Al wat jy dan moet doen is jou Christelike, oukei in jou geval morele, plig na te kom."Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?
2012-10-30 "Die feit is dat daar nêrens in die Bybel 'n duidelike prentjie is van waarmee Jesus homself besig hou tydens sy tydjie in die graf nie.""Afrikaner" het steeds koffiekapitaal
2012-10-30 "Merkwaardig die waarde wat die term "Afrikaner" steeds het."Die Skepping en berekening van tye
2012-10-30 "Dit is nie vir my en vir jou nodig om te weet hoe lank die eerste paar skeppingsdae was, of hoe lank presies die antieke jaarberekeninge was, nie."HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog
2012-10-30 Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is.SBA skenk Afrikaanse verklarende woordeboeke
2012-10-30 Mnr Danie van Wyk, HUB: SBA, het op 24 Oktober 2012 by 'n isiXhosa-sprekende laerskool in Oudtshoorn, Bongolethu Public Primary School, besoek afgelê. Hy het namens die SBA Afrikaanse verklarende woordeboeke aan die skool oorhandig.ATKV help om skoolbiblioteek toe te rus
2012-10-30 "Die ATKV het mnr SJ Adonis se brief op LitNet raakgelees waarin hy boeke vir Swellendam Sekondêre Skool aangevra het ..."Titels van Elisabeth Eybers (1915-2007) se boekery aanlyn beskikbaar
2012-10-29Stel vas of die boek wat jy miskien op ’n keer aan Elisabeth Eybers present gegee het, nog in haar besit was toe haar boekery vyf jaar lede onderdak gevind het in die Zuid-Afrika Huis aan die Keizersgracht in Amsterdam.
