Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Jan Rap, hemp vs dagga

Hans Richardt 2012-11-05 Hemp/ cannabis sativa is van dieselfde genus, maar die THC/dwelm-inhoud daarvan is te min om enige bedwelmende effek te hê.

Vir Thomas oor sy brief van 31 Oktober

Jan Rap 2012-11-05 Die definisie van kuns is byvoorbeeld baie moeilik maar almal weet wat kuns is.

Jan Rap, HWIK Shell se voorloper?

Hans Richardt 2012-11-05 Die Nederlandse koningshuis voel 'n fok vir straatname wat in Pretoria verander was, want hul het nooit 'n direkte historiese verbintenis met Pretoria gehad nie.

Jan Rap, 'anglo-dutch treaty 1814'

Hans Richardt 2012-11-05 Die Kaap was gevat om die kompetisie vir slawehandel in nuwe wêreld te stop na die Wes-Indiese kolonies van verskeie Europese lande.

Jan Rap, VOC vs Britse kolonie

Hans Richardt 2012-11-05 Die groot oorweging was met die kompetisie in opium-handel in China.

Afrikaner-prestasie

Jaco 2012-11-05 Ten spyte van afbrekende kritiek hier op SêNet oor Afrikaans en die Afrikaner deur mede-Afrikaners, bly ons ou volkie (ja, ons is ‘n volk, laaik dit of nie) TOP of the pop list.

Vir Thys en Brian oor die Wetenskap

Jan Rap 2012-11-05 Partykeer groei dit in 'n verkeerde rigting, partykeer word feite wat ontdek (teenoorgestelde van 'be-dek') verkeerd interpreteer en vele male word resultate gekook.

Vir Cilliers en sommer Jaco ook

Jan Rap 2012-11-05 Hoe kan Afrikaans toegeneem het onder, soos jy sê jy verstaan, onder die bruin bevolking?

Waarvoor veg ons?

Trienie 2012-11-05 Elke mens het sy plek en doel hier op aarde. Dit is so bestem. Sommige vind dit, ander mis dit.

Die eensaamheid van eensaamheid

Elridus Grobler 2012-11-05 Eensaamheid. Wat is eensaamheid?

Selfbeskikking – Opsie 3

Jaco 2012-11-05 Omrede privaat kapitaal deurgaans gebruik word, is regering-impak minimaal op Afrikaners en die Afrikaanse taal.

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

Cornelius Henn 2012-11-05 "Besondere waarnemer wat hy was het die heer Charles Darwin op 'n keer veronderstel dat die aarde in werklikheid besig is om soos 'n ballon op te blaas."

As jy stilbly, kan iemand jou dalk melk (wat is estoppel?)

Gustaf Pienaar 2012-11-05 "Op ’n dag in 1959 het ’n Thames-vragmotor wat aan Resisto Dairy, ’n melkery in die Kaap, behoort het, êrens op ’n openbare pad gery toe die dieselbrandstoftenk losbreek."

Notas oor "zef"

Etienne Viviers 2012-11-02

"Die onlangse bohaai oor Die Antwoord se “Fatty Boom Boom”-musiekvideo het sekere gedagtes rondom die estetika van zef by my aangewakker."

Primêre Prijs

Jacobus Faasen 2012-11-02 issie net noodwendig nettie rijmwoord wat moet rijm,
struktuurgeweldstelsel na allie jare nog presiesie sijm,

Ware Anglikaners

Cornelius Henn 2012-11-02 Daar is beslis 'n wesenlike verskil tussen 'n ware Anglikaner (bo of onder) en 'n Boer (wit of swart).

Hans verduidelik asseblief

Jan Rap 2012-11-02 Dan die ding van die Anglikaners, wat bedoel jy daarmee?  Klink vir my na 'n joiner soort van storie en moet dus vermy word soos varkmis op 'n toebroodjie.

stroois

2012-11-02 "Watse ding is 'n stroois, pappa?"

Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels!

Cilliers van Niekerk 2012-11-02 Dit baan ook die weg vir 'n soortgelyke veralgemening van Afrikanerskap, om genetiese verwantskap (tja, ons ís wel en waarlik verwant) en medeskepping van die taal te weerspieël.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 1.11.2012

2012-11-02

Die volgende kommentaar is op 1 November 2012 op LitNet geplaas. 

The following comments were published on LitNet on 1 November 2012.

Top