Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
SêNet as oewerbestaan: Melt Myburgh vertel van die dae toe hy webmeester was
2012-11-13 "SêNet was louter opwinding en ek het elke dag wat ek daarby betrokke was, geniet."LitNet-kommentare | LitNet comments: 09.11.2012-11.11.2012
2012-11-12 Die volgende kommentaar is op 9-11 November 2012 op LitNet geplaas.ATKV Centurion ondersteun VLU Eldoraigne tydens hul Jaareindfunksie
2012-11-12 VLU Eldoraigne het met hul Jaareindfunksie vandeesweek op die tema “Koester en Bewaar” gefokus.SêNet-kompetisie: Johannes Kerkorrel – 10 jaar van onthou
2012-11-12 Uit eerbetoon aan hierdie groot stem en ikoon, bied LitNet aan twee lesers die geleentheid om ’n kopie van Willem Pretorius se Kerkorrel te wen.’n Kennismaking met Johannes Kerkorrel ná die maal
2012-11-12 "Hoeveel woorde in 'Sit dit af' sou verander moes word om dit relevant vir vandag te maak? Baie min, sou ek dink; basies net die name van PW en Pik na Zuma en ... Kgalema?"'n Rowwe diamant
2012-11-12 "Broodryk is in hegtenis geneem en aangekla van besit van ongeslypte diamante. Hy het onskuldig gepleit en aan die einde van die staatsaak het sy advokaat aansoek gedoen om sy ontslag – glo omdat daar nooit bewys is dat hy in besit van die diamante gevind is nie."Die broers De Wet en andere?
2012-11-12 Kan daar ooit eensgesindheid wees? Daar is vele ander onder Afrikaanssprekendes.Onafhanklike kolonies?
2012-11-12 Brittanje se amptelike standpunt was dat Transvaal en Vrystaat, selfregerende kolonies van die Britse koninkryk was.ubuNtu van abaNtu
2012-11-12 virrie sov’lste keer, Mens, Sapiens,vir eie, Eie, Vryheid, Bevrydheid,
kom Mens kort, pleinkommin sens,
(sonner akuut of kappie) Afrikaans
