Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
hóóg bo Mens
2012-11-16 t’rwyl Pentagon-Predator lugruimte penetreer,wyl g’boort’regskenners g’boort’reg onn’rdruk,
bly meester sjatan in sjy noppies, in sjy skik,
m’t Moederstad-ikonografie, Berg, g’assosieer
Post traumatiese stres na ABO?
2012-11-16 Ek verstaan nou self hoekom 'n oorlog van 110 jaar gelede nou nog vlak lê in 'n deel van 'n bevolking se geheue lê.Vir Niekie van den Bergh
2012-11-16 Maar Niekie, ons hét julle mos gesê. Die bal is nou in jou kant van die baan so wat sê jy nou?'n Geheuekiekie …
2012-11-16 … is 'n insident wat 'n mens onthou, baie keer heeltemal onbenullig maar tog is dit in jou kop ingeprent om een of ander onverklaarbare rede.Die eerste Afrikaanse geskrifte
2012-11-16 "As mens kyk na die taal van die Voortrekkers, het dit duidelik afgewyk van Nederlands en was dit eintlik al reeds 'n nuwe taal."YouTube-onderhoud: Chris Nelson
2012-11-16 Chris Nelson gesels oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en demokrasie en demokratisering in Suid-Afrika. Hy verduidelik die verskillende faktore wat demokratisering in Afrika beïnvloed en waarom die demokratiseringsproses in Afrika nie as ’n suksesverhaal van betekenis beskou kan word nie.LitNet Akademies-gespreksruimte: Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen
2012-11-15 Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen oor haar LitNet Akademies-artikel “‘Tussen stasies’: ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo”Ek laai my haelgeweer met growwe sout
2012-11-15 Net soos jy Glo jy het 'n onaantasbare reg op jou opinie het, net so het ek dieselfde reg op my 'haelkorrels' wat jou konstant so diep kwes.speelveldg’lykheid
2012-11-15 ’s Eerste Mens van vroeg af, m’t blinkgoed verraai,op g’n werf ooit ’n haan wat oor volksmoord kraai,
