Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die soeke na “closure” in Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach
2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Bibi Burger beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet".Die oeuvre van Ingrid Winterbach
2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Kenners beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet'".ATKV-Mediaveertjies 2013
2012-11-26 Die 2013 ATKV-Mediaveertjies word op Vrydag, 19 April tydens ’n gala-geleentheid by Vodaworld in Midrand toegeken.Deon Meyer se "Die laaste tango": Antoinette Louw gesels oor haar rol
2012-11-23 Deon Meyer het iemand in 'n toneelstuk raakgesien en besluit om 'n filmteks vir haar te skryf. Antoinette Louw vertel van "Die laaste tango".Abstracts: Interdisciplinary conference on brown identity at the Beyers Naudé Centre
2012-11-23 "The simultaneity in the embodiment of black consciousness, non-racialism and an African consciousness is worked out by illustrating in narrative style people’s gravitation from one consciousness to another."Pro-aksie vir Afrikaans
2012-11-23 Roodt van Praag sê in een van sy jongste rubrieke Helen Zille hou nie van Afrikaners nie (sonder om enige bewyse te kan staaf). Maar Afrikaners hou beslis baie van haar.Paradyslied
2012-11-23 Self-destruksie v’rhoed, ooglopend, Duiwelspiek-dissipeliaans,sosio-linguisties, polities, Afrikaansheid, Moeder s’n, Afrikaans,
Steeds met die maan gepla vir Brianvds (en Angus en Panda)
2012-11-23Weer eens maak jou verduideliking, naamlik dat 'n maan effens gerek word, sin ... soort van.
Antwoord vir Jaco
2012-11-22 Ek reken jy is min of meer in dieselfde kamp as Niekie van den Bergh so jy behoort goed te weet wie die ONS en die JULLE is waaroor jy nou so ontsteld is.“Camagu!”
2012-11-22 sonner ’n uitroepteken, enige slagspreuk,uitroep, na meer v’rname, fisies afwesige,
Entiteit, Wese, Schepper, umDalimKhulu,
sonner eksklamasiemerkie, sallittie werkie
Spesiaal vir Kobus
2012-11-22 Tienuur in die oggend besluit ek en my vriend om see toe te ry, na Bird Rock, en 'n rukkie daar te sit. Ek voel effens bedruk en die vars seelug sal my dalk beter laat voel.Oor kontak met gode
2012-11-22 Dit is vir my ’n verdere verklaring dat gode en godsdienste hul oorsprong eenvoudig in ons breine het en om die ou godsdienstige geskrifte as “heilig” te beskou, ongeregverdig is."Ieder diertje zijn pleziertje"
2012-11-22 'n Mens moet daarteen waak om jouself interessant te vind en veral om te veronderstel dat ander mense in jou doen en late belangstel. My bestaan is tydelik en wat ek dink, is opsioneel. Sankovitch verlustig haar egter in haar wêreldjie en deel dit as kosbare kleinode met die leser.LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur
2012-11-21 "Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."Die olifant en die by
2012-11-21 "Die bladsye beef tussen Thomas se vingers. Bye. Byekorwe. Heuning, die teengif. Swerms. Iets steek in die by wat die aanduiding is."November - Week 3
2012-11-21 In hierdie rubriek skryf advokaat Gustaf Pienaar oor hofsake wat hierdie betrokke week in die nuus was. Die jaartal maak nie saak nie. Hierdie almanak is ’n tydmasjien wat heen en weer deur die regsgeskiedenis wip.t’r wil van kontinuïteit
2012-11-21 Vader, Schepper, Wetgewer, teen pejorativering,Vestig, Allah, Op’nbar’nd, Indien U Wil, v’rligting,
Skud Millennium Drie Mens, woekies, uit slaap,
sjatansberg hang hoog bo Moeder, Stad, Kaap
