Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Cita Stelzer: Dinner with Churchill

Johannes Comestor 2012-11-30 Churchill: "A single glass of champagne imparts a feeling of exhilaration. The nerves are braced: the imagination is agreeably stirred; the wits become more nimble"

Om op die verlate perron te dans

Richard van der Westhuizen 2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Richard van der Westhuizen gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel.

Tussen stasies: 'n webseminaar

2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Kundiges gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel "'Tussen stasies': ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo".

Die plaaswerkers is ware landbouers

Jason Lloyd 2012-11-30 "Dit is hoog tyd dat Suid-Afrika ’n loflied vir alle plaaswerkers moet sing: vir hul onbaatsugtige diens aan die land. Omdat hulle selde kla en nooit maklik tou opgooi nie, slegte werksomstandighede ten spyt. Ware landbouers is hulle beslis."

PEN Afrikaans neem afskeid van Jakes Gerwel

2012-11-29 PEN Afrikaans hou ’n "wake" vir Jakes Gerwel in Pretoria waar vriende en bekendes saam kan afskeid neem van hom.

Helderberg urban legend?

Hans Richardt 2012-11-29 Ek hoop Boeing is gedagvaar vir hul bevindinge?

Gekkegrenspolitiek

Jan Rap 2012-11-29 Jaco het gelyk oor een ding naamlik dat daar wel so-iets soos gekkegrenspolitiek is.

tragironies krisis

Jacobus Faasen 2012-11-29 dag soes dié, s’l Mens mossie gou v’rgeet,
Skepper’T, vir Jakes G, nu ôk’p Trein g’laai,
g’n Mens kan van Lewe Twee Idee wegdraai,
ok ma’ goed, lat Homo Sapiens al van’t weet

Die Bybel, vir Jaco

Gay ou man 2012-11-29 Jy slaan jouself hoog aan as 'n soort 'teoloog', maar lyk my jy weet eintlik min van die Christendom.

Vir Jaco oor sy opsie 3

Jan Rap 2012-11-29 In nommer 3 doen jy die daarstel van kantontipe gebiede aan die hand, soos Orania byvoorbeeld, of hoe?

Sterrekunde en spirituele intelligensie

Thomas 2012-11-29 Die afgelope ruk het ons die geleentheid gehad om spirituele intelligensie prakties hier op die Sê gedemonstreer te sien.

Geheuekiekies 2 en 3

Jan Rap 2012-11-29 Die fluitjie blaas en Ruben Kruger kyk vraend na die skeidsregter met 'n opponent onder sy linkerarm in 'n kopklem, sy regterhand lyk of hy op die punt is om die opponent se kopvel met sy kneukels te borsel.

Leon Retief se darwinisme-verdediging

Kobus de Klerk 2012-11-29
U het ’n baie lywige kommentaar gelewer en ek sal dit as sodanig aanspreek.

SALA Bloemfontein!

Douwleen Bredenhann 2012-11-28 Op ’n koel lentemiddag in die eerste week van Oktober 2012 ontvang ek ’n betekenisvolle e-pos. My debuutboek, ’n Hemelhoë hekkie, is vir ’n Suid-Afrikaanse literêre toekenning (SALA) benoem en ek en ’n metgesel word uitgenooi na die toekenningsaand op 10 November in Bloemfontein.

o, liewe azania

Jacobus Faasen 2012-11-28 of u nu “Moeder”, offe “moeder”,
“moer”, of u nu ’n godin, prinses,

gekkegrens-politiek

Jaco 2012-11-28 In die geval van ons gekkegrens-politiek kan sintesis  nie plaasvind nie, want alles wat hulle verkondig, is op onwerklikhede gebaseer.

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

Jan Rap 2012-11-28 Verder is dit ook geweldig interessant dat die maansiklus waarvan jy praat homself elke 19 jaar herhaal; hierdie gegewe oomblik waarvan ek praat hierbo is dus elke 19 jaar dieselfde, wat beteken dat die planetestand elke 19 jaar dieselfde is, of hoe?

Jaco, 'n Christen?

Gay ou man 2012-11-28 Ek kan wragtag nie onthou dat ek gesê het ek is 'n Christen nie.

Die Jupiter-debat in perspektief

Thomas 2012-11-28 Die afgelope ruk is ons heerlik vergas met skrywes uit twee oogpunte oor Jupiter en sy mane.

Jakes Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012

Steward van Wyk 2012-11-28 "Die Departement Afrikaans en Nederlands huldig Jakes Gerwel as ’n gewaardeerde kollega, dosent en mentor en grondlegger van die departement. Ons wat onder hom studeer het en met hom saamgewerk het, is dankbaar vir die voorreg om in die kragveld van sy ryk gees te kon leef."
Top