Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Oor meme, mites en Waarheid

Kobus de Klerk 2012-11-16 Maar kom ons kyk na jou spiral dynamics model.

Die eerste Afrikaanse geskrifte

Varkspek 2012-11-16 "As mens kyk na die taal van die Voortrekkers, het dit duidelik afgewyk van Nederlands en was dit eintlik al reeds 'n nuwe taal."

YouTube-onderhoud: Chris Nelson

2012-11-16 Chris Nelson gesels oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en demokrasie en demokratisering in Suid-Afrika. Hy verduidelik die verskillende faktore wat demokratisering in Afrika beïnvloed en waarom die demokratiseringsproses in Afrika nie as ’n suksesverhaal van betekenis beskou kan word nie.

LitNet Akademies-gespreksruimte: Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen

Lestie Hughes, Martina Viljoen 2012-11-15 Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen oor haar LitNet Akademies-artikel “‘Tussen stasies’: ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo”

En as al die 'sataniste' bekeer is?

Hans Richardt 2012-11-15 Dan hou Jesus in dualiteit op met bestaan?

Hartbeeshuisie vs plakkershut?

Hans Richardt 2012-11-15 Die hartbeeshuisie was so 'n 'groen' plakkershut.

Ek laai my haelgeweer met growwe sout

Hans Richardt 2012-11-15 Net soos jy Glo jy het 'n onaantasbare reg op jou opinie het, net so het ek dieselfde reg op my 'haelkorrels' wat jou konstant so diep kwes.

speelveldg’lykheid

Jacobus Faasen 2012-11-15 ’s Eerste Mens van vroeg af, m’t blinkgoed verraai,
op g’n werf ooit ’n haan wat oor volksmoord kraai,

Vir Jaco oor immorele godsdienstiges

Thomas 2012-11-15 Die kwessie van stempatrone in die VSA en hoe dit verband hou met ras en godsdiens maak uiters fassinerende leesstof.

'n Familiebiografie oor die Churchills

Johannes Comestor 2012-11-15 Nadat 'n mens Henry James (1843-1916) se literêre werk, bv sommige van sy romans, gelees het, maak dit sin om bv die omvattende biografie oor James deur Sheldon Novick (vol 1, 1996; vol 2, 2007) te lees.

Haikoes

Willem Haupt 2012-11-15 ’n Haikoe-kompetisie  staan bekend as ’n kukai

Die Kerkorrel-sindroom

Kobus de Klerk 2012-11-15 As mens die berigte omtrent die oorsake van Rabie se oorlye kan glo, was dit ’n desperate, eensame handeling en wonder, hoe het dit dan gekom dat ’n selebriteit so tragies en eensaam aan ’n tou hang?

Hans, Jan Rap en Geskiedenis

Trienie 2012-11-15 ‘En toe kom die Witman’ – so lees die opskrif in die rare boekie, wat ek in my hand vashou.

I benefited from apartheid

Roger Young, Naomi Meyer 2012-11-15 "I truly just find myself quite irritated with people who say things like, "Apartheid was 20 years ago, why can’t just we get over it?" The fact is that white people in general can be very lazy about transformation, and the lazier they are, the more vocal they are on this level."

Om die Rubicon vir US as inklusiewe Afrikaansmedium-universiteit oor te steek

Koos du Toit 2012-11-14 Dit wil voorkom asof die groei en toekoms van US intiem gekoppel word aan die aantal niewit studente. Wat is met die oog op die toekoms van US die belangrikste, die kwessie van sy taalmedium van onderrig en navorsing, of die ras/kleur van sy studente?

Skrywersvideo: Hennie Aucamp in gesprek met Danie Botha

Hennie Aucamp, Danie Botha 2012-11-14 Hennie Aucamp is op 20 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Kyk na die omvattende skrywersvideo waarin Danie Botha hom uitvra oor sy loopbaan.

Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit by die Beyers Naudé Sentrum

2012-11-14 'n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Stellenbosch. Die konferensie vind plaas op 30 November en 1 Desember 2012 en is oop vir die publiek. Die registrasiegeld is R100 (R30 vir studente).

Die Van Ewijck-Stigting Prestasieprys oop vir aansoeke

2012-11-14 'n Prestasieprys van R50 000 is vanjaar weer beskikbaar vir ‘n projek wat die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland bevorder.

Marlene Dumas skenk Johannes Vermeer-prysgeld

Ena Jansen 2012-11-14 Baie amper het Marlene Dumas se sterk Afrikaanse uitspraak veroorsaak dat die honderde genooide gaste in die imposante Prinsenhof in Delft nie besef het wat sy gesê het nie: dat sy wél Nederland se belangrike Johannes Vermeer-prys 2012 aanvaar, maar die prysgeld van 100 000 euro, meer as ’n miljoen rand, nie vir haarself hou nie, maar skenk aan die nagraadse kunsopleiding Ateliers.

Swys, van gekwaak en so aan

Hans Richardt 2012-11-14 Ek dink dat die populêre politieke konstruksie dat die meerderheid 'wittes' van 'n paar Indiese en Khoi slavinne afstam, is blatant vergesog.
Top