Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

post-“isiBhulu”-g’voel

Jacobus Faasen 2012-12-04 skiet sy ’n kaart, soos ’n blom oppie tong,
sêrie slavin vir kleinbaas:”Hei, wag jong,
virre baas wat my hand vra, issik b’reid,
g’lankie kind vry bly, vannie apartheid”

Wetenskap versus God

Trienie 2012-12-04 Gee my ’n wetenskaplike of naturalis wat die hele skepping in 5 dae kan skep, dan kan hy die Skepper daarvan maar voorskryf.

Jack Parow se “Tussen stasies”: uniek of stereotiep?

Mareli Stolp 2012-12-04 "Nietemin slaag Viljoen daarin om die musiek van hierdie groep kunstenaars, wat ’n belangrike posisie in Suid-Afrikaanse musiek beklee, binne ’n akademiese konteks te plaas. Hopelik lê sy hier die grondslag vir soortgelyke akademiese betrokkenheid by Suid-Afrikaanse populêre musiek in die toekoms."

Every generation has its struggle

Lyndal Pottier, Naomi Meyer 2012-12-04 "As Trevor Manual identified in 2011, education is one of the most pressing problems in South Africa, the other being unemployment." Lyndal Pottier talks about how Equal Education wants to transform society.

Gert Johannes (Jakes) Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012

2012-12-03 "Die nuus was nie onverwags nie. Net voordat Ivor Price, die Monitor-joernalis, op Woensdagoggend 28 November 2012 ’n raps na ses gebel het, het Survivor, ons kat, ’n tortelduif gevang en haar prooi onder ’n struik ingesleep. Skrywers en letterkundiges sou ietwat meer betekenis aan so ’n toevalligheid geheg het, want katte is immers in talle kulture die draers van simboliese waardes: enigmaties, intelligent, onafhanklik, afsydig ..."

Ingeboek by 'n universiteit in Pole: Karen Kuhn vertel

Karen Kuhn, Naomi Meyer 2012-12-03 "Kanse is skraal dat mens Afrikaans op straat sal hoor, maar die departement is definitief aan die groei en so dan dat ons hierdie akademiese jaar vier kollegas binne die Afrikaans-departement het."

KdK – Stryder vir die Geloof

Trienie 2012-12-03 KdK is ‘n Stryder vir sy geloof.

Conspiracy-teorie oor Helderberg?

Hans Richardt 2012-12-03 Hordes spekulasie-teorieë vlieg rond?

Jaco, 'n laaste woord

Gay ou man 2012-12-03 My homoseksualiteit is heeltemal versoenbaar met my geloof.

CELEBS in Sa?

Hans Richardt 2012-12-03 Hoekom word staatsradio, oa RSG-omroepers, 'celebs' genoem?

Namataal en -kultuur?

Hans Richardt 2012-12-03 Hoekom moet die ATKV die Nama-tradisie van 'rieldans' as 'afrikaanse kultuur' bevorder?

So hittete …

Jan Rap 2012-12-03 In die 75ste minuut gee die Engelse besit weg en die Nieu-Seelanders teken 7 punte aan in 'n ommesientjie.

mooiste van als

Jacobus Faasen 2012-12-03 Millennium Drie Mens, Paradysdag, ’s waarop Mens wag,
post-swaarkry, onkund’-ontkenning, veilig, Tuis, t’syn,
al drink “Duiwelspiek”-agentskap Mens-bloed nes wyn,
idee van Gewete-herwinning so gewetenloos t’v’rkrag

Simulasie van Jupiter en Io Eklips

Panda 2012-12-03 Gedurende die nag van 16/17 November het die Galileaanse maan Io tussen die son en Jupiter deur beweeg en ’n duidelike skaduwee op Jupiter gewerp.

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

Kobus de Klerk 2012-12-03 Hoe mens egter bevooroordeeld kan wees en steeds wetenskaplik relevant, is egter nie werkbaar, nie.

Wentel en roteer vir Angus

Panda 2012-12-03 Wentel is wanneer een hemelligaam in ’n baan om ’n ander een beweeg bv die aarde wentel om die son en die maan om die aarde.

Ou bekendes by Skouspel ...

Jan Rap 2012-12-03 … se voorskou Saterdagaand, naamlik Sack, Tack en Lack. Onder andere, want daar was nog 'n paar ander.

YouTube-onderhoud: Dirk Brand

D.J. Brand 2012-11-30 Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regs-navorsing in Afrikaans.

struikelblokke skep werk

Jacobus Faasen 2012-11-30 indien Mens m’t “isiBhulu” as moertaal,
besig, m’t Self-destruktiwiteitsb’dryf,
in essensie van struktuur g’inkorporeer,
“noodsaaklikheid”, b’staan maak, leef,
mosse stryd - ontwyking van waarheid

Is jy kreatief?

Trienie 2012-11-30 Die Afrikaanse skryfgids saamgestel deur Riana Scheepers & Leti Kleyn, het vir my as onervare skrywer ’n wonderw?reld tot kreatiwiteit geopen.
Top