Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Adel onder Afrikaners in SA?

Hans Richardt 2012-11-21 Van my voorgeslagte was bv in 1600's 'burgemeester' in Venlo. Dit was 'n koninklike bevestiging na verkiesing deur gulde.

Die diensbaarheid van die agnostici se antagonisme

Kobus de Klerk 2012-11-21 Daar is weer deesdae ’n kenmerkende sarsie persoonlike aanvalle vanuit die beleërde geledere van die agnostici.

Jan Rap se "ONS" en "JULLE" Sindroom

Jaco 2012-11-21 Om gedurig vir Afrikaners (van hulle wat moontlik, vir al wat jy weet, ook in die verlede HNP/KP gestem het) te sê: “Wê. Ons het julle mos gesê!”, bied geen oplossing vir vandag se Afrikaner-probleme nie.

Die mite en die meem

Angus 2012-11-21 Toe Dawkins die woord “meme” geskep het, het hy dit gebruik om iets waarneembaar  ’n naam te gee, nl die mens se eienskap om iets na te boots.

'tuisland' Stellenbosch?

Hans Richardt 2012-11-21 Dit was blatant vermetel al die jare, dat 'Stellenbosch' hulself as 'akademiese bakermat' in SA voorgehou het.

Haikoe

Jan Rap 2012-11-21 Die reuk van koerant
meng met die brommergeluid
buite draai 'n valk

SBA skenk woordeboeke

2012-11-20 Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het onlangs ’n aantal Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboeke aan Setlaarspark Primêre Skool in Port Elizabeth en Meulenhof Primêre Skool in Philadelphia, Kaapstad geskenk.

Natuurwetenskappe-gesprek: genetika en die omgewing

Zané Lombard, Liza Bornman, Gerrit Koorsen Academic research 2012-11-20

Zané Lombard gesels met Vanessa O'Neill, Gerrit Koorsen en Liza Bornman oor hulle LitNet Akademies-artikel "Epigenetika: die skakel tussen genetika en omgewing"

Grasie van gewone man as skrywer?

Hans Richardt 2012-11-20 Ek glimlag vir die idee dat 'n skrywer meer gesofistikeerdheid sou hê, as 'n gewone man, wie sy ervaringe neerpen.

Antwoord vir Thomas

Jan Rap 2012-11-20 Ons het vir julle gesê die NP-beleid gaan lei tot 'n een-man-een-stem-storie en dit gaan nie werk nie, kyk maar na die lande ten noorde van ons het ons gesê

wie Eerste was

Jacobus Faasen 2012-11-20 Eerste Mens was éérste, kennie van inkom’ry,
’t vir drie eeue plus, v’rweer, m’t stry, b’klei,
/Xam se stem, in saamlewing, solemneel stil,
weet Mens pr’sies, wat pr’sies’s Eerste se wil

Vir Brianvds oor mane en swaartekrag

Jan Rap 2012-11-20 Dus, of die maan nou om die aarde of om Jupiter beweeg, dia kragte op elke partikel, van die een by die massamiddelpunt tot die een op die hoogste piek van die maan, is presies dieselfde.

Meme en die Waarheid herbesoek

Kobus de Klerk 2012-11-20 Die kruks van die saak is dít – die term ‘meem’ is geskep deur (vermoedelik) Dawkins  om iets te probeer beskryf wat hy nie weet waar dit vandaan kom, nie.

Geen meme geen mens nie

Angus 2012-11-20 Alles wat deur nabootsing van mens tot mens aangegee word, is ’n meem.

Hans: Vlaams en Afrikaans

Varkspek 2012-11-20 Dit sal baie moeilik wees om te bepaal wat invloed, indien enige, Vlaams op die ontstaan van Afrikaans gehad het.

'n Storie soos wors

Trienie 2012-11-20 Sommige stories smaak soos hardgebakte wors wat na brand ruik. Donker en uitgerek. Dié verhale bevat ook hul held en ’n skurk. Soms beland ek, Trienie, binne in hierdie narratief-nagmerrie, ongevraagd.

Die DA se demografie binne sy leierskapstrukture

Jason Lloyd 2012-11-19 "Is dit veilig en regverdig om te vra hoekom invloedryke posisies in die DA vir wittes en die seremoniële posisies sonder invloed vir gekleurdes gereserveer word?"

Foto's: Tydens en ná die plaasbetogings

2012-11-19 Die betogings in die Kaapse wynlande het die afgelope week die koerantopskrifte oorheers.

Wie is die naakte Boer? 'n Heteronormatiewe, manlike perspektief

Leon de Kock Seminare en essays 2012-11-19

"Wat ek besef het by die skryf van Bad Sex, is dat daar min ruimte in die Suid-Afrikaanse letterkunde vir seks as ’n gewone verskynsel bestaan, soos wat dit inderdaad vir die meeste mense tog is. Seks is, soos inkopies doen, vermaak reël, die hond oppas, kosmaak, lees ens, tog ’n alledaagse verskynsel (of behoort te wees), iets wat op verskeie vlakke by elke volwasse mens se daaglikse lewe ’n invloed uitoefen."

Kultuur vs tradisies?

Hans Richardt 2012-11-19 Ek raak die bliksem in as mense aangaan oor 'kultuur' wat eintlik na tradisies verwys.
Top