Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Jan Rap, tradisies vs kultuur?

Hans Richardt 2012-11-19 Ek dink dis tyd dat al dié geleerde skrywers op LitNet hul terminologie regkry, voordat die maaifoedies en swerkaters hul byvoeglike naamwoorde aan ander uitdeel in blatante onnoselheid.

Is 'meerderheid' altyd demokraties in SA

Hans Richardt 2012-11-19 As meerderheid se wil demokraties sou wees in SA, dan behoort almal van ons dan net Anglikaners te word in SA?

Is SA 'n sekulêre grondwet staat in 2012

Hans Richardt 2012-11-19 Die regering het 'n sekulêre grondwet aanvaar, waarbinne 'n SA unieke kultuur van geen diskriminasie geskep moes word.

Varkspek, die Voortrekkers en Vlaams?

Hans Richardt 2012-11-19 Ons wortels lê in Europese Brabant prinsdomme in lae lande van Rynvallei.

KdK, hoekom Jesus staatsbeskermd maak?

Hans Richardt 2012-11-19 Is Jesus almagtig of nie?

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

Jaco 2012-11-19 Met die huidige onluste in die Wes-Kaap, is ons gekkegrens-Afrikaners in histeriese vervoering.

stryt, strytb’slyt t’bslyt

Jacobus Faasen 2012-11-19 amandhla ngawethu, phambili, Mens, abasebenzi,
v’rgeet van Mangaung, Stalinis-orkestrestering,

Die Afrikaanse skryfgids

Anna Ahllers 2012-11-19 'n Dag wat so mislik begin het is omtower tot iets pragtigs!

Thys Human en Kobus de Klerk-sindroom

Cornelius Henn 2012-11-19 Hoe kon enige ander naby weet toe Gé Korsten die dag desperaat geraak het?

Om Afrikaans te kry en te behou

Johannes Comestor 2012-11-19 Vir my was daar drie woordwinste in hierdie boek. Wanneer iets bestudeer word soos hy nou lyk, word dit 'n heterdaadstudie genoem (p 125). 'n "Black hole" is 'n gravitasiekolk en 'n "early bird" is 'n doutrapper (p 118). Is laasgenoemde woord nie pragtig nie?

Waarhede en leuens oor meme

Angus 2012-11-19 Meme beweeg vertikaal, van geslag tot geslag soos bv met ’n religie, maar dan kan dit ook sywaarts, horisontaal beweeg, en dan kan dit met ’n epidemie vergelyk word, soos die hekvlegtery hierbo.

Gé Korsten en Ralph Rabie

Cornelius Henn 2012-11-19 Net drie jaar na Gé het Ralph gegaan. Die ooreenstemming in vele opsig baie nou tussen hierdie twee Afrikaner maestro's; albei dalk ook ewe moeg geraak om hul sirkusdiertoertjies vir die gehoor te speel ...

Liewerste Johannes

Tina Cloete 2012-11-19 Dis 10 jaar wat jy weg is en ek is soms nog bietjie kwaad vir jou.  Miskien het jy my vergeet, maar ek onthou jóú.

Stellenbosch in oorgang …

Adriaan Reinecke 2012-11-19 "Na meer as twintig jaar se intieme wisselwerking met die Eikestad en sy mense waag ek dit nou om ’n paar opmerkings oor die historiese dorp en sy mense te maak."

Wie is die naakte Boer? ‘n Kritiese, teoretiese en kreatiewe reaksie

Joan Hambidge Seminare en essays 2012-11-19

"Die titel van my essay sou kon heet: Hoe ry die Boere sit-sit so ..."

Wie is die naakte Boer? ’n Literêre verkenning

Izak de Vries Seminare en essays 2012-11-19

"In Afrikaans het ons romanses, hygromans, lesbiese romans en Karel Schoeman se steriele romans. Daar is talle vorme van seks in ons letterkunde waarin die Afrikaner, die Boerin of die Afrikaanse haarself kan eien."

Die onbekeerde, bekeerde Koos Kombuis

Carryn-Ann Nel, Naomi Meyer 2012-11-18 Carryn-Ann Nel se artikel oor Koos Kombuis, "Die onbekeerde, bekeerde Koos" (Herfs 2012) is bekroon met ’n PICA vir Beste profielskrywer van die jaar: Kliëntetydskrifte.

Taalgenoot word vereer

2012-11-16 Die PICA-toekennings, waarmee tydskrifte jaarliks vereer word, is gisteraand (15 November) by Emperor’s Palace gehou, en Taalgenoot het ’n prys ingepalm.

Kerke kla nie oor tolgeld nie?

Hans Richardt 2012-11-16 Dis mos in christen-gees van jou tiende?

Trienie, ander historiese karakters?

Hans Richardt 2012-11-16 Hans dons de Lange was 'n kinderheld, wat vir een of ander rede nooit 'n 'nasionale held' was in geskiedenisboeke, waarmee populêre politieke konstruksie gepleeg was nie.
Top