Twitter gons oor Gerwel se dood

  • 0

 

Die nuus van prof Jakes Gerwel (18 January, 1946 – 28 November, 2012) se dood het Twitter aan die gons gehad, met joernaliste, politici, musikante en die man op straat wat oor die nuus getweet het. Hier is van die top-tweets wat teen Woensdagmiddag op dié sosiale netwerk te sien was.

 Klik hier om nog huldeblyke te lees:

Huldeblyk deur Ampie Coetzee
Huldeblyk deur Francis Galloway
Huldeblyk deur Steward van Wyk
Huldeblyk deur Henry Jeffreys

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top