Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Demone en dinge in SA?
2012-11-13 Ek kan net lag oor die geloof aan en in demone van sg christene in SA.Van invokasie van engele tot Jesus?
2012-11-13 Ek is al erg geïrriteerd met skrywes oor geloof op LitNet. Wat was regtig vervul?ANC-triumvirate demokraties?
2012-11-13 Ek wonder dikwels oor die regsgeldigheid van die ANC-triumvirate?Dualiteit in persona van Jesus?
2012-11-13 Elke 'G_D'-beskrywing was nie altyd 'n verwysing na dieselfde persona, soos wat vertalers gedink en geskryf het nie.Swys, jy lyk en dink geswys?
2012-11-13 Jou antwoord, 'n kolonie het mettertyd ontstaan, alhoewel Van Riebeeck nie gestuur was om te kolonialiseer nie?Swys, glo jy dat aan 'orakel in boek'?
2012-11-13 Dalk kan jy 'n dokumentêr vir die SABC maak, vanaf Texel (Tessel) tot in die Kaap?Feitlik, Swys?
2012-11-13 Feitlik het Nederland nooit bestaan in tyd van VOC nie en bly dit 'n feitlike onmoontlikheid dat Nederland die Kaap gekolonialiseer het.Waarom baie nou Anglikaners word
2012-11-13 As 'n mens wit en Afrikaanssprekend is, is dit nou 'sosiaal verpligtend' om alles te deel met ander etniese groepe.Politieke konstruksie dalk die pols tans
2012-11-13 Ek dink dat ek die rou senuwee geraak het, met die noem van opsetlike politieke konstruksie, van akademici om 'n 'nuwe nasie' te bou.Antwoorde en regstellings vir Hans Richardt
2012-11-13 Jy hou ook aan met Anglikaners; wat vir 'n ding is dit?noggie Nkhululekho
2012-11-13 hoe huigel oud-Mbeki-ANC’s, com’s,hoe skuttulle daai bemagtigingsboure,
