Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Beelde van geweld op TV?
2012-10-29 In die 80's, in NP-tyd, was geweld dikwels ge-'staged' vir kameras.Opgevoede Afrikaners
2012-10-29 "Ek nooi enigeen om vir my te dui waar daar vandag so 'n standaard vir ons Afrikanerkindertjies geleer word."Afrikanerselfbeskikking
2012-10-29 "Daar is selfs nie een Afrikanerbeweging, en hierby sluit ek die gekkegrens bewegings in, wat kan bepaal waar sodanige volkstaat haalbaar kan geskied nie."Hoe Moses horings gekry het
2012-10-29 "Nee, Moses het nie sy horings gekry omdat hy stout was nie, ook nie geërf van Bacchus nie. Sy horings het hy gekry omdat mense die Bybel krities begin lees het."SA-vroue het 'n opinie van trop?
2012-10-26 "Nou ja, skynbaar is dit nie 'snaaks' om gegronde kritiek op SA-vroue te loods nie"Ai, die godsdiensvrae?
2012-10-26 "Dis makliker om in my eie bloedvoorvaders en -moeders te glo, wat my bek gevoer het en my gat gewas het. Hoekom aan 'n klomp onverwante onbekendes as my 'redder' dink en hul verafgod?"Jan Rap, wat van ’n Amish-'afrikaner'?
2012-10-26 "Jy staan 'n tipe Amish-tuisland voor, waar almal 'kultuur' en 'sub-kultuur' van suip, braai, potjiekos en saam pomp beoefen in Afrikaans?"volmaansjamaan se muse
2012-10-26 síé, sal Mens jou waaragtig goddelooslik leef,nie eens innie minste na Lewe 2 Lewe streef,
eerder’l by struktuurgeweldsindroom skaar,
alternatief, enigst’, domnooslik nie aanvaar
Antwoord aan Jaco – 25 Oktober 2012
2012-10-26 "As jy nou mooi dink daaroor is dit nie so nie; wat ek wil hê is lewensgehalte vir die Afrikaner, vir almal in die land en vir almal en alles op aarde."Onopgevoede Afrikaners
2012-10-26 "Die getwis die afgelope tyd oor wie 'n Afrikaner is of mag wees en wie nie, het weereens hul juiste ondergang onderstreep".Boeke beskikbaar
2012-10-26 "Ons het 'n magdom leesboeke in besonderse goeie toestand wat tans oorbodig is by die huis, en wil nie net van hulle ontslae raak nie, dus sou ek graag wil weet, is daar iemand wie dié boeke kan kom afhaal en dalk weer versprei?"Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers
2012-10-26 "Jaco se voorstel dat ons na Nuwe Afrikaners verwys as ons van die sikspens-denkers praat, het nogal meriete. Die tiekie-denkers kan dan heel gepas Ou Afrikaners heet."Shell Karoo-eksplorasie?
2012-10-26 "Dit kan al die Karoo-boere in krisis laat as Shell hul water vat of soutwater uit see inpomp."Die Bybelse ouderdom van die aarde
2012-10-26 "In 1644 het die destydse vise-kanselier van Cambridge Universiteit, dr John Lightfoot, ná (volgens hom) omvattende berekenings, en intensiewe bestudering van die Ou Testament, aangekondig dat die aarde presies nege uur die oggend van 23 Oktober 4 004 vC deur God geskape is"Die wil van God
2012-10-26 "even when life begins in that horrible situation of rape, it is something God intended to happen"inkommersuperioriteitsmentaliteit
2012-10-25 bleskop, boeppens, vierwiel-wieler, volksfees-vierder,vriende, fêndêmmelie, nageslag, post-Marikananiet,
direkteur, geloofsplekinruimer, kapitaalbestuurder,
sonner ’n idee, wat presies Gewete Mens kan bied
