Van die ATKV Centurionsangers en –musikante het vroe?r die week ‘n Noot-vir-Noot opname by die SAUK in Johannesburg bygewoon

Op die foto verskyn van hulle saam met Johan Stemmet die veteraanaanbieder.
Van links: Johan Stemmet, Max van Heerden (sanger), Willie Jooste (trekklavier en klawerbord) en Kobus Paulsen (baskitaar en konsertina) en Sakkie Kotze (Voorsitter ATKV Centurion).

