Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Onderliggend tot die Amerikaanse presidentsverkiesing
2012-11-12 Obama is president van ’n land waar die amptelike motto steeds is, ‘In God We Trust’ - ironies, met ’n konstitusie waar openlike Godsdiensbeoefening in openbare plekke ’n taboe is.Amerikaanse presidentsverkiesing: Net realiteit
2012-11-12 Het die Amerikaanse presidentsverkiesing finaal ‘n nekslag vir tradisionele media toegedien?Johannes Kerkorrel
2012-11-12 Maar die een ding wat vir Johannes Kerkorrel laat uitstaan, selfs onder meeste van sy tydgenote uit die ‘Voëlvry’-era, is dat Kerkorrel waarlik ’n begaafde musikant en veral komponis was.Johannes Kerkorrel: Die Anderkant
2012-11-12 "Ek sal Johannes Kerkorrel altyd onthou as een van die eerste Afrikaanse plate wat ek gekoop het; sag, poëties, die hart wat die intensionele wreedheid van ons waarneembare wêreld bloot kon lê ... al lê die berge nog so blou ..."’t wassie “Azania”
2012-11-09 weet niemand, as sodanig, wat dees stuk land se naam,sosio-geografies, historio-polities, planeetkundig, was,
Populêre politieke konstruksie?
2012-11-09 Dis tragies dat daar so omgegaan word met feite uit verlede, wat soos 'n roman moet lees.Vir Pieter Redelinghuys oor medelye en simpatie
2012-11-09 Ek kan ook nooit verstaan hoekom julle aanhoudend sê 80% van die bevolking was uitgesluit nie.'n Foefie ... of twee
2012-11-09 "Suid-Afrikaners kan maklik ’n rat voor die oë gedraai word. Een so geval is die Gautrein."LitNet-kommentare | LitNet comments: 05.11.2012-08.11.2012
2012-11-09 Die volgende kommentaar is op 5-8 November 2012 op LitNet geplaas.Trein na Kalkbaai
2012-11-09 "Ek verlang altyd hierdie tyd van die jaar na Kaapstad." Graham Isaacs gesels oor sy kinderboek wat grootmense en kinders lus laat voel vir 'n seevakansie.Pieter: Onredelikheid oor Obama Cohen?
2012-11-08 Het ek dit verkeerd of was Obama se ma uit dieselfde Jahweh Cohen se stamboom?Pieter Redelinghuys?
2012-11-08 Wat het almal so 'n obsessie om 'n punt te probeer bewys oor Obama, met etniese amalgamasie/ kleurling?so byna ampertjes
2012-11-08 Mens bai’ na, aan Self-ontbloot, koelbloedig Self d’gradeer,eie, Eie, struktuurg’weldsapokalipties, hlopekhalik wil lat ly,
