Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Skepskop, skepskryf – 'n argument vir sport en digkuns

Henry Cloete 2012-11-02 "Maar wat van iemand soos Breyten, as hy ’n soortgelyke gelyktydige inspirasie beleef het?"

Jan Rap, ABO-terroriste!

Hans Richardt 2012-11-01 Jan Smuts oa was afgevaardig om in die kolonie 'n terroris te wees na 1900.

Jan Rap, die vlak van redenasie?

Hans Richardt 2012-11-01 Wat gaan aan met die LitNet-skrywers?

“Duiwelspiek”-ondersteuners

Jacobus Faasen 2012-11-01 selfs neologisme is gou-gou cliché,
maagd raak oorhaastiglik uitg’vry,
sjatanslawerny, Self-destruksie, bly,
ondanks sielstryd, Skepsel trag t’stry

Solidariteit-radio op internet?

Hans Richardt 2012-11-01 Ek stem nie saam met Solidariteit dat hul Afrikanerbelange dien nie, hul dien hul lede wat geld betaal se belange alleen.

Is Afrikaans besig om ’n swart-taal te word?

Jaco 2012-11-01 "Dit is bemoedigend om wel te verneem dat ‘n aansienlike aantal swartes nou Afrikaans as hulle huistaal beskou."

LitNet-kommentare | LitNet comments: 30.10.2012-31.10.2012

2012-11-01

Die volgende kommentaar is van 30–31 Oktober 2012 op LitNet geplaas.

The following comments were published on LitNet from 30–31 October 2012.

Hierdie brandewyn het die man nie dronk laat word nie, maar wel kranksinnig

Gustaf Pienaar 2012-10-31 "Regter Mouton van die hooggeregshof in Windhoek moes beslis of Stellmacher aan ’n geestesgebrek of ’n geestesongesteldheid gely het, wat sou beteken dat hy ontoerekeningsvatbaar was en ... waarskynlik vir die res van sy lewe ’n staatspresidentspasiënt in ’n inrigting vir sielsiekes sou wees."

YouTube-onderhoud: Carine Janse van Rensburg

2012-10-31 Carine Janse van Rensburg gesels oor haar akademiese agtergrond, loopbaan en die mistieke in die digkuns van Sheila Cussons. Sy kom tot die gevolgtrekking dat die mistieke ’n integrale deel van Sheila Cussons se oeuvre uitmaak.

Is Kersfees nog relevant?

Koos Kombuis 2012-10-31 "Ek moet erken my eerste reaksie, sowat ’n jaar gelede, toe ek hoor Kersfees word dalk binnekort iets van die verlede, was ongeloof en verbystering. Kersfees afgeskaf? Ondenkbaar! Maar hoe meer ek daaroor nagedink het, hoe meer het ek begin hou van die idee van ’n lewe sonder Kersfees."

Koffie kapitaal Thys Human(PTA)?

Hans Richardt 2012-10-31 Ek dink dat dit eerder Anglikaner moet word in dié nuwe millennium.

My naam en van se herkoms?

Hans Richardt 2012-10-31 Ek wonder wat die omvang van genetiese historiese indrukke en ervarings is?

Jan Rap, tuisland-idee met kerke?

Hans Richardt 2012-10-31 Sal almal met broeke op knieë staan by die poorte van die 'ware afrikaner tuisland'?

Jan Rap, Afrikaner as 'universele mens'?

Hans Richardt 2012-10-31 Laat ons die 'tuisland'-benaming na 'n Afrikaanse kollektiewe groeipunt verander en doen weg met negatiewe konnotasies.

Apartheid net tov wit wat nie wil nie?

Hans Richardt 2012-10-31

voorbiddinglik

Jacobus Faasen 2012-10-31 swaai media-kopligte nu, gerig op Mangaung,
alle tale in een groot ruimte, Engels oorheers,

Afrikaner stryery?

Hans Richardt 2012-10-31 Daar kan geen historiese adel in Afrikaans en Afrikaner bestaan nie, wat toegang kan eis by die Raad van Tradisionele Leiers, itv die wetgewing tans nie.

Die Woord

Kobus de Klerk 2012-10-31 Het dié aanslae teen die Woord enigsins geslaag? Hoegenaamd nie. Die teendeel blyk.

Vir Thomas oor protes, byvoeglike naamwoorde en debat

Jan Rap 2012-10-31 As jy lys wat 'n mier, of 'n sprinkaan, tipies aanvang is jy nie besig om die definisie van die mier of die sprinkaan te gee nie.

Sensus 2011 se syfers oor Afrikaans

Thomas 2012-10-31 Volgens die 2011 sensus is Afrikaans die derde grootste taalgroepering en is dit 13.5% van die bevolking se huistaal.
Top