Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2012

2012-10-10 Hoër Meisieskool Bloemhof is aangekondig as die wenner van ATKV-Tienertoneel 2012.

Aardklop: Pram-stoter-paradys

Louise Pieterse 2012-10-10 "Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."

LitNet-kommentare | LitNet comments: 09.10.2012

2012-10-10

Die volgende kommentaar is van 9 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 9 October 2012. Log in to leave your comment.

Cornelius Henn, jy praat 'om' vrae

Hans Richardt 2012-10-10
Ten slotte, ou Dawid het elke sonde van 2012 SA-man gepleeg, van gesinsgeweld, moord, owerspel, gevegte met vyande en is dood sonder 'n 'bloeiende hart' van 'jammersê' en 'voetewas'!

Dr van der Walt se Piet Retief?

Hans Richardt 2012-10-10 Piet Retief was nie juis 'n 'skoon' voorbeeld van wetsgehoorsaamheid nie en eintlik moes hy trek om die tronkstraf onder Britse koloniale wetgewing vry te spring?

Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels

Jan Rap 2012-10-10 Chris, ek dink jy slaan die spyker op die kop met die vaste, eindige afstand x maar dat x self oneindig verdeel kan word.

Vir Heiden oor die raaiseloplossings

Jan Rap 2012-10-10 Daardie raaisels wat ek aan jou gestuur het was na aanleiding van jou brief oor vrye wil waar jy logika gebruik en tot 'n aanvaarbare, vir jou, gevolgtrekking kom.

eerste “Africaander”

Jacobus Faasen 2012-10-10 Havgard uit Denemarke, toe allie tyd ons eerste “Africaander”,
ja, nie Bibault, soos historici m’t historillusie probeer voorgee,

As SA-geskiedenis eerlik geskryf was?

Hans Richardt 2012-10-10 Bv dat skrywer van die 'Gelofte' 'n bruin pastoor met 'n wit vrou was? Dat Piet Retief 'n swendelaar en tenderpreneur was? Dat Paul Kruger 'miljoene' diefstal van belastingbetalersgeld was?

Die Afrikaner is net 'n sikspens

Thomas 2012-10-10 "Omdat Afrikaans vir my so belangrik is voel ek dat ons soveel moontlik mense rondom die taal moet verenig."

Marikana: Wat sê die arbeidsreg?

Stefan van Eck, Mareesa Kreuser Academic research 2012-10-10

"By Marikana is ’n presedent geskep waar werkers sonder die hulp van die dominante vakbond en hul erkenningsooreenkoms, buite die raamwerk van die WAV, deur middel van ’n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking gunstige loonverhogings beding het."

Elke kind kry 'n platform op die Kunstekaap se verhoog - Riaan Visman vertel

Riaan Visman, Naomi Meyer 2012-10-10 "Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.

Dekade Twee, Millennium Drie

Jacobus Faasen 2012-10-09 vol lof, prys, aanbidding vir IT-god, ’s Millennium Drie Mens,
seker glattie maklik, Self yt Self-destruksie-patroon yt t’kry,

Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor

Jaco 2012-10-09 Tans bestaan daar geen haalbare  bloudruk vir Afrikaner-selfstandigheid nie.

ANC leader wanted – please apply

bla.bla 2012-10-09 When no one is willing to nominate himself or herself even just for a chance at self-enrichment, you can only guess how bad the state of affairs must be internally.

Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner

Jan Rap 2012-10-09 "Ek dink dit is 'n fout as mens die Afrikaner definieer as daardie persoon van Suid-Afrika wat Afrikaans praat."

LitNet-kommentare | LitNet comments: 01.10.2012 - 08.10.2012

2012-10-09

Die volgende kommentaar is van 1-8 Oktober 2012 op LitNet geplaas. 

The following comments were published on LitNet from 1-8 October 2012.

Eish! The succession is with us again

FM Lucky Mathebula 2012-10-09 "As the murky road to Mangaung assumes a character of a dog-eats-dog fight, unlike a pig that eats its offspring, the ANC needs to demonstrate that its known resilience is equally fit to withstand conditions of legality, 'ruling-party-ness' and incumbency."

Satawu expects another 20 000 strikers

Henry Cloete 2012-10-09 "We are, of course, worried about the unfortunate precedent that has been set of attempting to negotiate and win wage deals outside of centralised bargaining processes."

Oktober 1978: Die man wat moes wegstap van die twee liefdes in sy lewe

Gustaf Pienaar 2012-10-09 "En wat maak die koerantverslaggewer? Hy gaan lap die storie oor Attie se kleurling-herkoms aan Landman uit en vir dié groot Afrikaner is dit omtrent die einde van die wêreld dat sy dogter se kêrel ’n kleurling is." Gustaf Pienaar se regsalmanak handel oor die verhaal agter die destydse film Die Springbok.
Top