Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die spreekwoordelike klipgooi
2012-10-19 "Wat egter die lagspiere effens geprikkel het, is die aankondiging deur RSG van die ontdekking op ‘klipgooi afstand’."David Attwell and Derek Attridge respond to the reviews of The Cambridge History of South African Literature
2012-10-18 "It is true that the book is produced in English by a global publisher based in the UK, but how else do we tell the story of South Africa’s literatures to as wide a readership as possible?"Resensie-gesprek: Volledige kodes ontbreek dikwels by kommunikasie
2012-10-18 "Dit laat my altyd dink aan Lena van Wyk wat 37 keer (of was dit op 37 plekke?) geprikkel is deur ’n boek van Etienne Leroux – en sy het hierdie reaksie gehad bloot op ’n klompie aanhalings uit die boek. Stel jou haar toestand voor as sy die werklike boek sou gelees het!"Jaco Fourie, ek rook my hemp hemp?
2012-10-18 Synde jy so aangaan oor hippies en hemp wat as dagga gerook was, het ek vanaand 'n stukkie van hemp hemp in my pyp gestop. Dit het my laat hoes en niks verder nie.re Lewe Twee
2012-10-18 Skepsel wat van kleintyd af wan-, misdaad aanleer,ouers nie eens poog, rolmodel-modelleer t’v’rstaan,
“Duiwelspiek”-dissipelskap vir niks verruil, laat gaan,
verder v’rval in onkund’-ontkenning, sonner v’rweer
