Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Dup se vraag oor die "nuwe Suid-Afrika"

Judge Dredd 2012-10-15 "Vat nou maar die DA: hoewel hulle groot geraas maak oor die ANC se foute en flaters, is die DA se uitgangspunte presies dieselfde as die ANC."

Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2

Kobus de Klerk 2012-10-15 "Is die agnostici wat God daaroor arrogant kritiseer, selfs probeer wegwens, tot beter in staat?"

Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 1

Kobus de Klerk 2012-10-15 "Filosofiese ingesteldheid speel egter nog ’n rol by die bloedjong hedendaagse wetenskappe, soos veral natuurwetenskappe wat nog in sy infantiele skoentjies van ontwikkeling staan ..."

Jaco en sy ANC

Judge Dredd 2012-10-15 "Wat my betref: Dankie, maar nee, dankie. En duisend maal nee."

Moord nie meer so 'ernstig' in SA nie?

Hans Richardt 2012-10-15 "Daar is maw ’n duidelike verskil in die 'gewete van samelewing' vergestalt in die geslagsgelykheid samelewing van SA."

Geskiedenis en geloof 'reggestel' in SA?

Hans Richardt 2012-10-12 "Die agternatrekkers was dus nie moderne 'christene' nie!"

Hensoppers in ABO?

Hans Richardt 2012-10-12 "Nêrens hoor ’n mens dat baie arm wit Afrikaanse werkers as lede van die SAKP geïnteneer was in WO2 nie?"

Afrikanerbloed

Cornelius Henn 2012-10-12 'Die waan dat die Afrikaner God se Volk in stede van die Jode is darem al so in ’n mate uitgedien."

Swart xenofobie in apartheid?

Hans Richardt 2012-10-12 "Feit moet nou van fiksie geskei word in die geskiedenis, sodat ons kan voortgaan."

1983 referendum 'ja' vs 'jammer sê' in 2012

Hans Richardt 2012-10-12 "Daar was na die referendum in 1983 tog geen wesenlike apartheid in SA oor nie ..."

Wat maak alles tog saak?

Hans Richardt 2012-10-12 "In die dood is alles tog gelyk kompos in grond of as in die wind?"

Dolf, jy speel die man, nie vraagstuk?

Hans Richardt 2012-10-12 "Dis Josef se stamboom en nie dié van die 'heilige gees' nie."

Jesus, kerklike modelle ’n oksimoroon?

Hans Richardt 2012-10-12 "Lyk my kerklike Jesus-modelletjies is inherent ’n oksimoroon in wese ..."

sjatansdissipels oppul hoede

Jacobus Faasen 2012-10-12 "vir eeue al in toestand van koloniaal submissie,
ten opsigte van Self-destruksie, g’n anner opsie ..."

Die anatomie van die kat penis?

Hans Richardt 2012-10-12 "Tot ek op die web lees dat die katmannetjie se penis die hele lengte vol weerhake is."

My sienings as Afrikaner

Thomas 2012-10-12 "Natuurlik is die nuwe Suid-Afrika vol probleme en is die onbekwaamheid en vergrype van die ANC afgryslik, maar daar is werklik baie om voor dankbaar te wees."

‘n Heildronk op ‘n suksesvolle ALV-kongres 2012

Alwyn Roux 2012-10-12 Die tweejaarlikse kongres van die Afrikaanse Letterkunde Vereniging (ALV) het 25-27 September 2012 op die Sunnyside-kampus van Unisa plaasgevind.

Om ander te oortuig?

Hans Richardt 2012-10-12 "Saambly word nog negatief deur kerke in 2012 geoordeel."

Jan Rap, die horlosie

Heiden 2012-10-11 Ek het nou, na ek ernstig oor die saak besin, gebid en 'n paar doppe gedrink het, met 'n redenasie gekom waar ek so byna-byna op jou syfer afkom.

steeds oppe strooptog

Jacobus Faasen 2012-10-11 Vader, Skepper, Ware God, Wérk in Mens,
veral in Millenniaal Homo Sapiens Sapiens,
eish, Baba, Allah, deeske Krisis heel krities,
nog nimmer voorheen Mens so erg apaties
Top