LitNet-kommentare | LitNet comments: 16.10.2012-17.10.2012

  • 0

Die volgende kommentaar is van 16–17 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 16–17 October 2012. Log in to leave your comment.

 

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe Die Nuwe Afrikaner Thys Human (PTA)

Jou feite en jou afleidings en jou wensdenkery is almal op ’n ry verkeerd – selfs verdraai.

Sal jy asb. ook antwoord op die feite wat ek elders gestel het oor Afriforum se ...

2012/10/17 11:32:16 NM
SêNet-briewe J W Gericke oor God - Deel 1 - Teologiese pluralisme Chris Dippenaar

Hierdie opsomming van JW Gericke se argument behoort dit duidelik te maak dat Kobus besig is met ’n prokureurs-truuk:

"In Chapter 2, the argument from intra-textual theological ...

2012/10/17 10:41:06 NM
SêNet-briewe J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie Chris Dippenaar

Thomas, ons weet nou waarmee kobus homself besig gehou het. Die enigste manier hoe hy JW Gericke se tesis kan aanval is deur die opstel van ’n strooiman. Weereens stel hy die ...

2012/10/17 10:30:20 NM
SêNet-briewe Wenner van die Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Oester Jaco

Weereens gewen. Veels geluk Oester

Jaco Fourie

2012/10/17 08:42:57 NM
SêNet-briewe Vir Thomas steeds die Afrikanerdefinisiedebat Jaco

HeHe Jan!

Jy skryf: "Jy begin nou ’n Jaco Fourie op my trek; waar ek jou stellings bevraagteken gee jy geen antwoord nie ..."

Wie is nou die grootprater ou? Jy ...

2012/10/17 05:27:31 NM
Bieg Seun word geweier by skool – raad gevra, asb. Brianvds

Ek wonder of hy nie dalk bloot ’n "gewone" skool kan bywoon nie? Ek neem aan hy is in ’n rolstoel, maar vele skole is tog seker toeganklik daarvoor? Hy sal in elk geval ...

2012/10/17 05:24:08 NM
SêNet-briewe Die Nuwe Afrikaner Pieter Redelinghuys

Beste Jaco,

Ek onderskryf jou idees oor die nuwe Afrikaner, en hulle is die geslag wat sal oorbly nadat die huidige sestigjare + geslag wat hunker na die verlede in die graf sal ...

2012/10/17 05:20:31 NM
SêNet-briewe J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie Cornelius Henn Kobus de Klerk ("Dolf") – gesiglose godsdiensboef (boewe) in sy (hul) eie gekke paradys – soos ook nogmaals bewys in al die snert wat hierbo geKdK word.  
<="" font="">
2012/10/17 04:56:57 NM
SêNet-briewe Die Nuwe Afrikaner Thomas Jaco

Ek deel jou versugting na die nuwe Afrikaner. Die ou Afrikaners (of Volkstaters of Boere of wat ook al) is so besig met die verlede dat hulle nooit by die toekoms gaan uitkom ...

2012/10/17 03:59:25 NM
SêNet-briewe J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie Thomas Kobus

Baie insiggewend dat JW Gericke ’n doktorsgraad vir sy studie verwerf het en jy en jou juigkommando kom nie verder as ’n paar ekstrimistiese briefies op LitNet ...

2012/10/17 03:55:00 NM
SêNet-briewe Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 Kobus de Klerk Brianvds,

Jy sê jy is ’n agnostikus omdat jy niks van 'gode' weet, nie. Dan sê jy direk daarna dat jy nie 'gode' kritiseer nie omdat daar 'niks' is om te ...

2012/10/17 03:25:49 NM
SêNet-briewe Ernst op RSG oor Stilte Kobus de Klerk Dit is nou maar die reaksie wat mens kan verwag van mense wat die Spirituele tema van die fliek en die waarde wat dit vir baie erg getraumatiseerde mense kan inhou, nie kan hanteer nie – ... 2012/10/17 02:39:31 NM
Straight-hygliteratuur Vry-willig TellMe WOW, WOW, WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Het nogal gewonder wie sal eerste by die topic uitkom ... bly iemand was mans(vrou) genoeg daarvoor.
2012/10/17 12:40:37 NM
Hygliteratuur Meisie by Menlyn TellMe Ek stem saam met boertjie. 2012/10/17 12:38:41 NM
Hygliteratuur Dankie, Minette! TellMe Ek love die einde. 2012/10/17 12:33:11 NM
Hygliteratuur Hyg met Hallowe'en: Die kop TellMe Hoe heerlik klink dit nie nou nie. 2012/10/17 12:30:56 NM
Hygliteratuur Hot Hallowe'en: Moon TellMe Is it based on a true story? 2012/10/17 12:30:07 NM
Hygliteratuur Wat die huiswerker by die swembad gesien het TellMe Interessante angle! Gebaseer op ’n ware verhaal. 2012/10/17 12:11:11 NM
Hygliteratuur Hyg met Hallowe'en: Maskers TellMe devout soos altyd ... ’n great storie 2012/10/17 12:10:00 NM
Hygliteratuur Die meisie by die stopstraat TellMe If you hesitate, you masturbate. 2012/10/17 12:09:01 NM
Hygliteratuur Hyg met Hallowe'en: Die volmaan groot en helder oor die boomtoppe TellMe Ooo lekker buite in die natuur ... "brings out the animal in you". 2012/10/17 12:07:59 NM
Hygliteratuur Hyg met Hallowe'en: Die heuningmaan van Sibelius Joubert TellMe Dis ’n interessante storie. 2012/10/17 12:07:08 NM
Reney Warrington: Reeltime Wolwedans in die skemer – Lekker creepy TellMe Cool, ek wil dit Saterdag gaan kyk. 2012/10/17 11:58:45 VM
Clover Aardklop Clover Aardklop: Onherroepelik van Gert Vlok Nel bekendgestel LitNet Waar kan 'n mens hierdie en die vorige CD koop asb? 2012/10/17 11:53:41 VM
SêNet-briewe Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 Panda

Kobus,

Jy sê dat mense se wreedheid teenoor mekaar ook hul eie toedoen is en dat almal weet dit is verkeerd, maar dat dit steeds gebeur en dat God dit glad nie toelaat nie.

...

2012/10/17 11:47:35 VM
Bieg Faker as fake tiete? TellMe

Woorde kan baie seer maak, maar dit vlek ook die persoon se karakter oop. Mens kort nie sulke persone in mens se lewe nie ... so om Elle the quote, "druk 'Delete' en vee daardie ...

2012/10/17 11:44:48 VM
Bieg My fetisj vir voete – maar nou wil ek ook vroueskoene dra TellMe Ek sou sê doen dit voluit ... die lewe is te kort en spyt is die bitterste pil denkbaar! 2012/10/17 11:41:17 VM
Bieg Bieg, bieg, bieg TellMe Elle ......... sjoe jong jy laat ons darem laaaaaaaaaaaaank wag. 2012/10/17 11:40:05 VM
Bieg In my drome TellMe Aaaai geen reaksie nie ... eish ... ek dink dit spook hier. 2012/10/17 11:39:16 VM
Bieg My onbaatsugtige bydrae tot Erfenisdag TellMe Wel dis een manier van nasie bou. 2012/10/17 11:38:28 VM
Bieg Niks vertroue meer in die gereg oor nie TellMe Aaaaaai dis sleg ... ongelukkig kan die gereg gemanipuleer word. Hoop jy word baie gou gehelp! STERKTE 2012/10/17 11:36:41 VM
SêNet-briewe Jaco en sy ANC Thys Human (PTA)

Jaco, ek het gesukkel om ons onderonsie oor Afrikaner-samewerking weer te vind, maar het dit darem nou weer kon lees, maar dit is so weggesteek dat ek liefs hier antwoord. (LitNet – ...

2012/10/17 11:08:20 VM
SêNet-briewe Soeke na wragtigware Afrikaners Thys Human (PTA)

Thomas, dis duidelik jy het my repliek op jou vorige artikel nie goed verstaan nie. Wat ek eintlik daarin betoog is dat dit nie vir JOU en al diegene wat jy nou noem wat jy graag as Afrikaners ...

2012/10/17 10:36:54 VM
SêNet-briewe My sienings as Afrikaner Jaco

Beste Thomas

Om die saak te debatteer gaan net ’n steriele oefening wees. Daar is vele uitgangspunte wat en wie Afrikaner is, welke uitgangspunte met mekaar onversoenbaar is....

2012/10/17 10:21:09 VM
SêNet-briewe Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 Dolf

Kobus,

Skitterend geskryf en te oordeel aan die onnosele kommetaar vanaf ons agnostiese vriende, is jy weereens in die kol. Wanneer hulle hul eie dwaasheid gaan besef is ’n ope ...

2012/10/17 08:47:46 VM
SêNet-briewe Soeke na wragtigware Afrikaners Pieter Redelinghuys

Beste Thomas,

Ek dank jou vir jou inset, en vir jou gedagtes oor wat juis die begrip Afrikaner insluit. My puntestelsel behoort tot die verlede en definineer ’n ...

2012/10/17 08:41:55 VM
SêNet-briewe Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 Cornelius Henn Jy weet wat Kobus, als wat gesê kon word omtrent jou anderhaat is al gesê op die werf. Ongelukkig kry jy aanmekaar die aandag waarop jy so teer. Hoeveel maal het belangstellendes en ... 2012/10/16 10:26:46 NM
SêNet-briewe Jan Rap oor die mens se vrye wil Jan Rap

Ek ook Heiden, so fok dit; kom ons los dit. Ek moet jou egter antwoord:  Wat jy oor die hoof gesien het is dat jou IK maar net 160 is, of 182, of 206 of so iets. Wat dit ookal ...

2012/10/16 04:27:23 NM
SêNet-briewe Om Druk Te Hanteer LitNet Ek het jou brief met erns gelees. Almal praat deesdae van die kinders wat groepsdruk moet verwerk. My genugtig, ek moes groepsdruk verwerk. Ek weet deesdae is dit seker erger of die kinders word ... 2012/10/16 04:23:21 NM
Prometheus ongebonde Kultusse, wetenskap en die einde van die wêreld Raed-na-Gael

Ja wel, ene  H.L. Mencken het gesê: "There is no idea so stupid that you can't get some professor to believe it", en Winston Churchill  was van mening: ...

2012/10/16 01:03:39 NM
SêNet-briewe My sienings as Afrikaner Thomas

Thys

Soos ek gesê het, is die Afrikaner maar ’n sikspens in hierdie land. As jou oplossing dan nou is om ’n tiekie daarvan uit te definieer is dit seker jou goeie reg ...

2012/10/16 09:11:52 VM
SêNet-briewe Die definitiewe skaal waaraan Afrikanerskap gemeet kan word Jaco

Pieter

Eintlik is dit pateties dat daar nog mense is wat wil voorgee die een is Afrikaner, en die een  is nie. By die Pick ’n Pay musiekfees was daar ’n menigte wat ...

2012/10/16 07:36:31 VM
Boekgesprek Rotskuns as piktografiese rotstaal of vroeë Suider-Afrikaanse skrif-op-klip Duitswester

En eintlik was dit maar net steentydperk-graffitti, deur dieselfde tipe sosiale uitskot as wat vandag nog plekke besoedel met hul sogenaamde kuns.

Dis slegs ’n opinie, aangesien ...

2012/10/16 03:01:58 VM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top